# Die African Unite Borders Bus Trucks Association het die regering veroordeel vir die gebruik van duur tenders vir die repatriasie van Malawiese en Zimbabwiese landsburgers. Die voorsitter van die vereniging, Mukhwathi Phumudzo, sê die regering moet die geld gebruik om werklose jongmense aan te stel om met die proses te help. Hy eis ‘n […]
# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, het beklemtoon dat Suid-Afrika ‘n breër en meer volhoubare wetenskap-betrokkenheidsprogram nodig het. Sy sê wêreldwyd het lande wat suksesvol tot hoë-inkomstestatus gevorder het, dit bereik deur wetenskap, navorsing en innovasie sentraal in regeringsbeleid, nywerheid en onderwys te plaas. Gina sê Suid-Afrika het wêreldklas-wetenskaplikes en wêreldwyd […]
# Deputy minister for Science, Technology and Innovation, Nomalungelo Gina emphasised that South Africa needs a broader and more sustained science engagement programme. She says around the world, countries that have successfully advanced to high-income status have done so by placing science, research and innovation at the centre of government policy, industry and education. The […]
# The African Unite Borders Bus Trucks Association has condemned government for using lucrative tenders for the repatriation of Malawians and Zimbabweans foreign nationals. Association chairperson, Mukhwathi Phumudzo says government must use the fund to source and hire unemployed young people to assist with the process. He is demanding strict investigations and organised coordination to address the transport […]
# Die adjunkminister vir Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, het Suid-Afrika se eerste Nasionale Wetenskapmaand amptelik bekendgestel by die Vaal Universiteit van Tegnologie in Sebokeng. Dit is die begin van ‘n maand lange nasionale program wat Nasionale Wetenskapweek vervang as die land se vlagskip-wetenskapbetrokkenheidsinisiatief. Die adjunkminister sê die program is daarop gemik om wetenskaplike […]
# Deputy minister for Science, Technology and Innovation, Nomalungelo Gina, has officially launched South Africa’s inaugural National Science Month at the Vaal University of Technology in Sebokeng. This marks the beginning of a month-long national programme that replaces National Science Week as the country’s flagship science engagement initiative. The deputy minister says the programme aims […]
# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika, GIWUSA, eis ‘n onmiddellike ondersoek na die doel en befondsing van oudpresident Jacob Zuma se besoek aan Indië. GIWUSA-president, Mametlwe Sebei, sê die ondersoek moet insluit of die reis fondsinsameling vir die MK-party behels het en of enige staatshulpbronne of diplomatieke kanale onbehoorlik gebruik is. Hy sê die hereniging […]