# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, het beklemtoon dat Suid-Afrika ‘n breër en meer volhoubare wetenskap-betrokkenheidsprogram nodig het. Sy sê wêreldwyd het lande wat suksesvol tot hoë-inkomstestatus gevorder het, dit bereik deur wetenskap, navorsing en innovasie sentraal in regeringsbeleid, nywerheid en onderwys te plaas. Gina sê Suid-Afrika het wêreldklas-wetenskaplikes en wêreldwyd […]
# Deputy minister for Science, Technology and Innovation, Nomalungelo Gina emphasised that South Africa needs a broader and more sustained science engagement programme. She says around the world, countries that have successfully advanced to high-income status have done so by placing science, research and innovation at the centre of government policy, industry and education. The […]
# Die adjunkminister vir Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, het Suid-Afrika se eerste Nasionale Wetenskapmaand amptelik bekendgestel by die Vaal Universiteit van Tegnologie in Sebokeng. Dit is die begin van ‘n maand lange nasionale program wat Nasionale Wetenskapweek vervang as die land se vlagskip-wetenskapbetrokkenheidsinisiatief. Die adjunkminister sê die program is daarop gemik om wetenskaplike […]
# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika, GIWUSA, eis ‘n onmiddellike ondersoek na die doel en befondsing van oudpresident Jacob Zuma se besoek aan Indië. GIWUSA-president, Mametlwe Sebei, sê die ondersoek moet insluit of die reis fondsinsameling vir die MK-party behels het en of enige staatshulpbronne of diplomatieke kanale onbehoorlik gebruik is. Hy sê die hereniging […]