Skip to content

Regering vra versigtigheid na bewerings oor die Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste [KLANK]

# Die regering se Ekonomiese Groepering vra die publiek om inligting oor die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste te bevestig ná sosiale media-bewerings oor die uitwerking op vlugtelinge en asielsoekers. Die wetsontwerp wil die indiensneming van buitelandse burgers wettig reguleer en stel ‘n boete van 100-duisend-rand voor vir ‘n eerste oortreding van werkgewers wat onwettige buitelandse werkers aanstel. Woordvoerder Teboho Thejane sê die wetsontwerp, wat voor die Parlement dien, wil ook arbeidsmarkregulering en -nakoming versterk:

ENG ThejaneONBill