# Die landbou-organisasie TLU SA sê dis tyd dat plaasaanvalle en -moorde die politieke en sekerheids-voorkeur kry wat die omvang en volgehoue aard daarvan regverdig. Dit volg na die onlangse moord op die 55-jarige Hannetjie van Zyl op haar plaas, Doornpan, in Noordwes. Bennie van Zyl van TLU SA sê 26 plaasaanvalle en drie plaasmoorde is in Augustus aangemeld, gevolg deur 17 aanvalle verlede maand:
TLU SA bekommerd oor gebrek aan politieke leierskap wat plaasaanvalle en -moorde betref [KLANK]
AFR ZylONRuralSafety