# AfriForum says landowners, farmers and communities should prepare for a potentially severe winter wildfire season. This follows a National Disaster Management Centre outlook showing high fire risk in parts of Mpumalanga, KwaZulu-Natal, the Eastern Cape, Gauteng, Limpopo and North West due to hot, dry and windy conditions. AfriForum’s Tarien Cooks says above-normal temperatures, strong […]
# Die MK-party het aangekondig oudpresident Jacob Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla, en die nasionale woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, is met onmiddellike ingang geskors. Die party sê die besluit volg na bevindings dat hul optrede die organisasie se eenheid, dissipline en grondwetlike prosesse ondermyn het, insluitend ongemagtigde openbare verklarings en optrede wat interne verdeeldheid veroorsaak het. […]
# President Cyril Ramaphosa het die regering se verbintenis tot grondhervorming, werkskepping en verbeterde dienslewering herbevestig. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die Mylpale van Vryheid-program by die Uniegebou in Tshwane gesê grondherstel, herverdeling en die beskerming van grondregte bly sentraal in die hantering van geskiedkundige ongeregtighede. Hy het bygevoeg grondhervorming is noodsaaklik vir die […]
# Die Madlanga-kommissie het gelas Getuie J sal agter geslote deure getuig weens veiligheidsredes en voortgesette ondersoeke. Die kommissie ondersoek die omstandighede rondom die diefstal van ‘n besending dwelms van 541-kilogram uit die Valke se kantore in Port Shepstone, KwaZulu-Natal in 2021. Die kommissie se voorsitter, regter Mbuyiseli Madlanga, sê die getuienis sal in camera […]
# The MK Party has announced the expulsion of former president Jacob Zuma’s daughter Duduzile Zuma-Sambudla and its national spokesperson Nhlamulo Ndhlela with immediate effect. The party says the decision follows findings that their conduct undermined organisational unity, discipline and constitutional processes, including making unauthorised public statements and actions that created internal divisions. MK secretary-general […]
# President Cyril Ramaphosa het die Mylpale van Vryheid-program by die Uniegebou in Pretoria bekendgestel. Hy het Suid-Afrikaners versoek om die belofte van demokrasie te hernu en daadwerklik deel te neem aan die vorming van die land se toekoms. Ramaphosa het die 1956-vroue-optog, die gedwonge verwyderings uit Distrik Ses in Kaapstad, die Soweto-opstand in 1976 […]
# Die DA sê 56-persent van die land se polisiestasies kan nie per telefoon bereik word nie. ‘n Landwye oudit het bevind 571 uit meer as een-duisend polisiestasies het nie hul gelyste amptelike nommers beantwoord nie. Limpopo het die swakste reaksiekoers getoon, gevolg deur die Vrystaat. Die DA-lid, Ian Cameron, sê die bevindings beklemtoon voortdurende […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag van vandag af koue tot koel weer oor die grootste deel van die land, veral in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, die Vrystaat, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. ‘n Geel vlak-een-waarskuwing is uitgereik vir sterk wind in die weste van die Noord-Kaap wat verkeer tot Saterdag kan ontwrig. Voorspelers verwag die naweek ook […]
# The Madlanga Commission has ruled that Witness J will testify behind closed doors due to safety concerns and ongoing investigations. The commission is investigating the circumstances surrounding the theft of a drug consignment of 541 kilogram from the Hawks’ offices in Port Shepstone, KwaZulu-Natal in 2021. Commission chairperson, Justice Mbuyiseli Madlanga, says the evidence […]