# South African Communist Party general secretary, Solly Mapaila, has urged members to remain firm against ultimatums from its alliance partner, the ANC. Briefing the media today, Mapaila says the SACP stands by its independence and principles amid rising tensions over plans to contest the 2026 local government elections independently. He warned against internal pressure […]
# President Cyril Ramaphosa gaan vanmiddag die nasie toespreek te midde van voortdurende onstuimigheid binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Hy sal vergesel word deur die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia. Die toespraak volg op die onlangse verskyning van nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola in die Pretoriase Landdroshof, waar hy teregstaan op vier aanklagte wat verband hou […]
# President Cyril Ramaphosa is set to address the nation this afternoon amid ongoing turmoil within the South African Police Service. He will be joined by acting Police minister Firoz Cachalia. The address follows national police commissioner Fannie Masemola’s recent appearance in the Pretoria Magistrate’s Court, where he faces four counts related to alleged violations […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has welcomed the issuing of Letters of Award for the long-delayed Sarah Baartman Centre of Remembrance in Hankey, Eastern Cape. The project, stalled for over a decade, will now move to final compliance and contractual stages before construction resumes. The minister says the milestone reflects improved governance […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi, het aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling teen hom ontken in die Boksburgse Landdroshof in Gauteng. Hy en sy medebeskuldigde, Ekurhuleni se stadsbestuurder Kagiso Lerutla, het na bewering in 2019 ‘n plan uitgedink om hofverrigtinge deur vals verteenwoordiging te ontduik, en 400-duisend-rand gedeel. Mkhwanazi se regsverteenwoordiger, […]
# ActionSA sê die DA se indiening van strafregtelike klagte teen die minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisisi Tolashe, oor ‘n saak wat reeds ondersoek word, is ‘n vermorsing van polisiehulpbronne. Sy word daarvan beskuldig dat sy die Parlement mislei het oor twee luukse voertuie wat met die ANC-Vroueliga verbind word. ActionSA het twee weke gelede […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi has denied charges of fraud, corruption and defeating the ends of justice in the Boksburg Magistrate’s Court in Gauteng. He and his co-accused, Ekurhuleni city manager Kagiso Lerutla, allegedly orchestrated a scheme in 2019 to evade court proceedings using false representation, sharing 400-thousand-rand. Mkhwanazi’s lawyer, Peter […]
# Die prys van vliegkaartjies in Suid-Afrika het skerp gestyg nadat stralerbrandstofpryse verhoog het weens die konflik in die Midde-Ooste. FlySafair sê brandstofpryse het binne ʼn week met tot 70-persent gestyg, wat meer as die helfte van die vlugkoste uitmaak. Die redery het daarom ʼn tydelike bybetaling ingestel. ʼn Retoervlug tussen Johannesburg en Kaapstad kos […]
# Die vakverbond Cosatu verwelkom Eskom se positiewe uitkyk dat geen beurtkrag in die komende winter verwag word nie. Die kragverskaffer sê hy het gevorder van korttermynherstel na ʼn fase van bestendigheid en volgehoue energiesekerheid. Dit verseker dat huise, sakeondernemings en nywerhede deur die wintermaande elektrisiteit sal hê. Cosatu se woordvoerder Matthew Parks sê Eskom […]