# Die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut sê die land moet nie net fokus op ingevoerde staal nie, maar ook op vervaardigde goedere wat van ingevoerde staal gemaak word en met plaaslike nywerhede meeding. Die sekretaris-generaal, Charles Dednam, sê in ‘n meningsartikel China se groeiende uitvoer van vervaardigde produkte hou ‘n groter bedreiging vir Suid-Afrika se […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het die Nasionale Tesourie, munisipaliteite en waterrade versoek om aan die eise van die munisipale vakbond Samwu te voldoen en openbare dienslewering te verbeter. Die onderwysersvakbond het sy steun aan Samwu belowe vir sy nasionale dag van optrede wat vandag plaasvind. Nomusa Cembi van SADOU sê werkers eis beter werksomstandighede, […]
# The Department of Health says it has successfully completed this year’s midyear medical internship and community service placement cycle, with all eligible South African citizens and permanent residents placed in funded posts. More than 600 healthcare professionals have been allocated to facilities nationwide. The department’s Foster Mohale says 77 applicants declined their placements, many […]
# Die munisipale vakbond, Samwu sê die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging in Gauteng probeer munisipale werkers intimideer voor môre se betogings. Die vakbond beweer ‘n omsendbrief wat werkers ontmoedig om aan die betogings deel te neem, is nie deur SALGA se nasionale kantoor goedgekeur nie. Dumisane Magagula van Samwu sê die optog in Tshwane sal soos […]
# Municipal union Samwu says the South African Local Government Association in Gauteng is trying to intimidate municipal workers ahead of its national day of action tomorrow. The union claims a circular discouraging workers from taking part in the protest was not authorised by SALGA’s national office. Samwu’s Dumisane Magagula says the march in Tshwane […]
# Die voorsitter van die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, sê gister se getuienis voor die Madlanga-kommissie het vrae laat ontstaan oor beweerde bande tussen die SAPD-generaal-majoor, Feroz Khan, en die EFF-leier en ad hoc-komiteelid, Julius Malema. Cameron sê daar was vroeër kommer oor verkrygingsaangeleenthede en invloed oor toesigprosesse, te midde van bewerings dat […]
# Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, wat ná ‘n ampsklag uit haar pos verwyder is, sê sy sal die Regspraktykraad se hofaansoek teenstaan om haar van die rol van advokate te skrap. Die raad verwys na Mkhwebane se oneerlikheid, onbevoegdheid en vooroordeel in sy aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria. Sy het in ‘n […]
# Die energiereguleerder, Nersa, het opwekkingslisensies vir vier fotovoltaïese sonkragprojekte goedgekeur as deel van die hernubare energie-onafhanklike kragvervaardigerverkrygingsprogram. Die projekte, geleë in die Vrystaat en Mpumalanga, het ‘n gesamentlike gekontrakteerde kapasiteit van 890 megawatt en sal na verwagting elektrisiteitvoorsiening versterk. Charles Hlebela van Nersa sê die ontwikkelings sal ook werkskepping, plaaslike industrie-ontwikkeling en breër ekonomiese […]
# AfriForum sê die Nasionale Tesourie se besluit om 13,5-miljard-rand in befondsing aan 69 munisipaliteite terug te hou, beklemtoon wydverspreide bestuursmislukkings in plaaslike regering. Morné Mostert van AfriForum sê jare van finansiële wanbestuur en swak toesig het gelei tot ‘n verswakking in dienslewering, en waarsku om befondsing terug te hou raak inwoners ook. Mostert vra […]