# Die Maatskaplike Sekerheids-agentskap SASSA het begunstigdes wat gekies is vir hersiening gewaarsku om hul naaste kantoor te besoek nadat hulle hul toelaes op die vierde betaaldag ontvang het, of hul toelaes kan opgeskort word. SASSA sê die bykomende betaaldag is vir begunstigdes wat toelaaghersienings of eLife-sertifisering moet voltooi. Woordvoerder Paseka Letsatsi versoek ontvangers om […]
# Standard Bank se uitvoerende hoof vir Afrika-streke en Buitelandse Bedrywighede, Lungisa Fuzile, het Afrikaleiers en ondernemings versoek om die vasteland se uitdagings te omskep in geleenthede vir groei. Fuzile het op die Africa Unlocked 2026-konferensie in Kaapstad gesê die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied, beleggings in infrastruktuur, energiesekerheid en kunsmatige intelligensie is uiters belangrik vir ekonomiese […]
# President Cyril Ramaphosa het die sperdatum verleng vir die Madlanga-kommissie se ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel. Die kommissie sal nou sy finale verslag op 16 November indien en nie op 31 Augustus nie, terwyl verhore tot 2 Oktober sal voortduur. Woordvoerder Vincent Magwenya sê die verlenging sal die kommissie […]
# Entrepreneur and media personality Lasizwe Dambuza has challenged South Africa’s private sector to do more to empower young people. Speaking at FNB’s Private Wealth Series, he questioned why youth are underrepresented in spaces where key economic decisions are made. Dambuza also urged businesses to invest in the media industry, saying it provides opportunities for […]
# President Cyril Ramaphosa has extended the deadline for the Madlanga commission’s inquiry into criminality, political interference and corruption in the criminal justice system. The commission will now submit its final report on 16 November instead of 31 August, with evidence hearings continuing until 2 October. Presidency spokesperson Vincent Magwenya says the extension will allow […]
# Suid-Afrika se windenergie-sektor kan teen 2042 sy arbeidsmag met tot 400-persent verhoog indien die beplande uitbreiding van hernubare energie voortgaan. Die wêreld se voorste windturbine-vervaardiger, Vestas van Denemarke, sê indiensneming in die bedryf kan groei vanaf drie-duisend-750 tot meer as 20-duisend werksgeleenthede. Die onderneming waarsku egter beleidsekerheid, ‘n voorspelbare verkrygingsprogram en groter netwerkvermoë is […]
# Die Hooggeregshof in Gqeberha het Mzwandile Mahambehlala agt lewenslange vonnisse opgelê vir die massaskietery in 2023 wat agt lewens geëis het op ‘n verjaardagviering in KwaZakhele in die Oos-Kaap. Waarnemende regter Samson Dunywa het ook gelyktydige vonnisse opgelê vir poging tot moord en vuurwapenmisdrywe. Mahambehlala is skuldig bevind op elf aanklagte, insluitend agt van […]
# Standard Bank Africa Regions and Offshore chief executive, Lungisa Fuzile, has urged African leaders and businesses to turn the continent’s challenges into opportunities for growth. Speaking at the Africa Unlocked 2026 conference in Cape Town, Fuzile said the African Continental Free Trade Area, infrastructure investment, energy security and artificial intelligence are vital to economic […]
# The High Court in Gqeberha has sentenced Mzwandile Mahambehlala to eight life terms for the 2023 mass shooting that claimed eight lives during a birthday celebration in KwaZakhele in the Eastern Cape. Acting Judge Samson Dunywa also imposed concurrent sentences for attempted murder and firearm offences. Mahambehlala was convicted on eleven charges, including eight […]