# The DA says the latest General Household Survey findings highlight the growing challenges facing many South Africans, particularly in ANC-governed provinces and municipalities. Nationally, 22.0-percent of households now report inadequate or severely inadequate access to food, up from 17.8-percent in 2019. The DA’s Jan de Villiers says food insecurity, grant dependency, and housing pressures […]
# Die ANC se Integriteitskommissie het volgens berigte aanbeveel dat voormalige minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisi Tolashe, as president van die ANC-vroueliga en as lid van die Parlement bedank. Dit volg nadat die kommissie haar op vier aanklagte skuldig bevind het. Tolashe is onlangs deur president Cyril Ramaphosa as minister afgedank te midde van verskeie […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê as ʼn netto olie-invoerder staar Suid-Afrika resessie-gevare en bedreigde nywerheidsmededinging in die gesig. Die oorlog tussen Amerika, Israel en Iran het verskeping deur die Straat van Hormoes, waar ʼn vyfde van die wêreld se olie- en energievoorraad gewoonlik vervoer word, grootliks beperk. Tau sê terwyl […]
# Government says Statistics South Africa’s 2025 General Household Survey shows significant progress in access to formal housing, electricity, water, sanitation and digital communication. The survey, conducted annually since 2002, tracks development progress and highlights persistent service-delivery gaps across South Africa. Government acting spokesperson, Nomonde Mnukwa, says formal dwellings increased to 84.2-percent, while electricity access […]
# US president Donald Trump has signed a presidential determination to admit an additional ten-thousand white South Africans into America as refugees this year. This raises the limit from seven-thousand-500 to 17-thousand-500 in this fiscal year. In the presidential determination, Trump states that an unforeseen emergency refugee situation now exists in South Africa, due to […]
# The ANC’s Integrity Commission has reportedly recommended that former Social Development minister, Sisi Tolashe, resign as ANC Women’s League president and as a member of Parliament. This comes after the commission found her guilty on four counts. Tolashe was recently fired as minister by president Cyril Ramaphosa amid multiple allegations of misconduct, including failing […]
# Die Nasionale Raad van Provinsies het die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste aanvaar. Hierdie wetgewing bepaal hoe inkomste wat nasionaal ingevorder word vir die 2026/2027-boekjaar onder nasionale, provinsiale en plaaslike regering verdeel word. Die wetsontwerp is verlede maand in die Nasionale Vergadering aanvaar en na die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die departement sal ʼn onafhanklike, eksterne, forensiese ondersoek instel na die nasionale katalogus-proses vir die grondslagfase. Dit volg na ʼn News24-verslag dat Lighthouse Publishers, wat geregistreer is slegs drie dae nadat die opdrag vir die grondslagfase se nasionale katalogus gegee is, die meeste goedkeurings ontvang het […]
# Die ANC het vyf senior lede na die party se Nasionale Tugkomitee verwys, insluitend voormalige ministers Bheki Cele en Sisisi Tolashe, omdat hulle na bewering die organisasie in oneer gebring het. Die ander wat na die komitee verwys is, is die burgemeesterskomiteelid van die Stad Johannesburg, Sithembiso Zungu, die burgemeester van die Matjhabeng Plaaslike […]