Skip to content

Minister Dean Macpherson neem regstappe oor ontwikkeling van vakansiehuise op staatseiendom [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, neem die onwettige besetting van staatsgrond naby Grabouw na die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Die eiendom van twee-duisend hektaar langs die N2 word reeds jare lank beset, en daar word beweer mense bou vakansiehuise daar met grond wat onwettig verkoop word. Macpherson sê die besetting het bosbouprojekte verhoed wat bedoel was om nabygeleë boerderygemeenskappe te bevoordeel.

ENG MacphersonOnStateLand