Skip to content

OUTA verwelkom afdanking van INSETA se uitvoerende hoof, maar sit regstryd voort

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom die afdanking van die uitvoerende hoof van die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Versekeringsektor, Gugu Mkhize. Die organisasie se regstappe teen Mkhize se heraanstelling sal egter voortduur. Stefanie Fick van OUTA voer aan die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se besluit verlede jaar om Mkhize vir nog vyf jaar aan te stel, moet hersien word. Fick sê verdere ondersoeke is nodig om te verseker openbare fondse word behoorlik bestuur, en wangedrag moet aangespreek word:

AFR FickOnMkhizeDismissal