# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê vaardigheidsbeplanning in Suid‑Afrika ly al te lank onder ‘n gebrek aan samehang, duplisering en swak samewerking. Woordvoerder Matshepo Seedat sê die land beskik oor Werkplekvaardigheidsplanne en Sektorvaardigheidsplanne wat in baie gevalle bloot oefeninge in verslagdoening geword het, eerder as instrumente vir besluitneming. Sy sê […]
# Die Nasionale Energierereguleerder sê hy reik geen bevestigings, lisensies, vrystellings of enige ander vorm van korrespondensie uit aan aansoekers vir groothandellisensies wat nie hul eie petroleumbergingsgeriewe ingevolge die Wet op Petroleum‑pypleidings reguleer nie. Nersa sê hy het talle versoeke van verskeie organisasies ontvang wat bevestiging van bergingslisensies wil hê. Woordvoerder, Charles Hlebela, sê die […]
# Die African People’s Convention sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak is ‘n ernstige teruslag vir die ANC, aangesien hy nie die aanspreeklikheid ernstig opneem nie. Die woordvoerder, Freddy Mbhandze, sê die Konstitusionele Hof het eenparig teen die Parlement se vorige besluit beslis om die hersiening van die Paneelverslag te verwerp […]
# The African People’s Convention says the ruling by the Constitutional Court on Phala Phala matter is a serious blow to the ANC as it does not take accountability serious. The African People’s Convention spokesperson Freddy Mbhandze says the ConCourt has unanimously ruled against the previous decision of parliament to reject the review of the Panel Report […]
# Die IVP moedig jongmense en eerste kiesers aan om vir die party te stem in die komende plaaslike regeringsverkiesing in November. Die IVP het sy kiesersregistrasieveldtog amptelik van stapel gestuur in Empangeni, KwaZulu-Natal, om die begin van ‘n doelgerigte landwye werwingsveldtog aan te dui, terwyl sy Werkersmaand-program bevorder word. Die party se woordvoerder, Mkhulekwa […]
# Die Activists and Citizens Forum herhaal sy oproep aan president Cyril Ramaphosa om te bedank ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak. Die Hof het Vrydag beslis die Nasionale Vergadering se stemming in die Parlement oor die Phala Phala‑saak is ongeldig en ongrondwetlik. Woordvoerder, Dennis Bloem, sê Ramaphosa is net ‘n […]
# Die polisie het met die ondersteuning van sy misdaadbestrydingsvennote, verlede maand tydens landwye operasies nagemaakte goedere ter waarde van meer as 17-miljoen-rand gekonfiskeer en 16 verdagtes in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hierdie operasies het gelei tot die beslaglegging van groot hoeveelhede nagemaakte en onwettige goedere, insluitend handelsmerkklere, sportklere, selfoonbykomstighede, speelgoed, farmaseutiese […]
# Police with support from its crime-fighting partners, seized counterfeit goods worth more than 17-million-rand and arrested 16 suspects during last month nationwide operations. Police spokesperson Amanda van Wyk says these operations resulted in the seizure of large quantities of counterfeit and illicit goods, including branded clothing, sports apparel, cellphone accessories, toys, pharmaceuticals, consumables, as […]
# Activists and Citizens Forum has reiterated its call on president Cyril Ramaphosa to resign following the Constitutional Court’s judgement on the Phala Phala matter. The ConCourt on Friday ruled that the National Assembly’s vote on Phala Phala in Parliament was invalid and unconstitutional. Forum spokesperson, Dennis Bloem says Ramaphosa is just an embarrassment and he must […]