Skip to content

Parlementêre komitee eis dringende aksie om polisie se mislukkings teen te werk [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie eis dringende regstellende optrede teen die volgehoue swakhede in misdaadondersoeke, forensiese dienste, aanspreeklikheid en finansiële bestuur in die Polisiediens. Die diens het volgens sy jaarverslag slegs 49 van sy 94 jaarlikse doelstellings bereik, met sy speurdiensprogram wat net nege uit 22 teikens bereik het. Voorsitter Ian Cameron sê as die polisie se tekortkominge nie aandag kry nie, sal dit geregtigheid vertraag en die publiek se vertroue in wetstoepassing verswak:

AFR CameronONPolicing