# The IFP maintains that Parliament is duty-bound to respect and implement the ruling of the Constitutional Court on president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala matter. The party’s chief whip in the National Assembly, Nhlanhla Hadebe, says this is including the establishment of the relevant impeachment committee, in line with constitutional prescripts. He says the Court […]
# Die Ikatha Vryheidsparty hou vol die Parlement is verplig om die uitspraak deur die Konstitusionele Hof oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak te respekteer en te implementeer. Die party se hoofsweep in die Nasionale Vergadering, Nhlanhla Hadebe, sê dit sluit in die totstandkomng van die toepaslike ampsklagkomitee, ingevolge grondwetlike voorskrifte. Hy sê die […]
# Die MK Pparty het in ‘n brief aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, formeel kennis gegee dat hy beplan om ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa in te dien, na aanleiding van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala‑saak. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê die party vra dat […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Oranje vlak 8 waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën in die Wes-Kaap van vandag tot Dinsdag. Weervoorspeller Lehlohonolo Thobela sê kort op die hakke van ‘n lang tydperk van gure weer weens ‘n afsnylaagdrukstelsel, sal ‘n sterk kouefront die Wes‑Kaap vanmiddag tref en daarna ooswaarts oor die suidelike dele van […]
# The Road Traffic Management Corporation has confirmed that South Africa’s learner’s licence tests pass rate had dropped from 68-perfect to 40-percent since the rollout of the computerised learner’s licence testing system across the country. Spokesperson Simon Zwane told News24 the system selects random questions from its database for each learner. He says the test […]
# Die Padverkeerbestuurskorporasie het bevestig dat Suid-Afrika se slaagsyfer vir leerlinglisensietoetse van 68-persent tot 40-persent gedaal het sedert die bekendstelling van die gerekenariseerde leerlinglisensietoetsstelsel regoor die land. Woordvoerder Simon Zwane het aan News24 gesê die stelsel kies ewekansige vrae uit sy databasis vir elke leerder. Hy sê die toets is steeds soos voorheen in drie […]
# The MK Party has written to the National Assembly Speaker, Thoko Didiza, and moved to file a motion of no confidence in the current sitting president Cyril Ramaphosa, following the Constitutional Court judgement on Phala Phala matter. Spokesperson Nhlamulo Ndhlela says the party has requested that the motion be conducted by secret ballot. He says this […]
# Eskom says despite higher demand driven by inclement weather condtions, including a sharrise in evening consumption as temperatures dropped, with peak demand at times reaching nearly two-thousand-megawatts above anticipated levels, the system has remained stable. The power utility spokesperson, Daphne Mokwena says this has been achieved alongside the natural tapering of solar generation at […]
# Eskom sê ondanks die hoër aanvraag, gedryf deur ongunstige weerstoestande en ‘n skerp styging in aandverbruik namate temperature daal, bly die stelsel bestendig. Soms word byna twee-duisend megawatt meer as die verwagte vlakke bereik tydens hoëverbruikstye. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dit gebeur namate sonkragopwekking natuurlik afneem teen sononder, wat verbeterde operasionele veerkragtigheid en […]