# SAFTU vra die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, en die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, om te bedank ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor president Cyril Ramaphosa se Phala-Phala-saak. Die Reserwebank het bevind daar was geen verpligting om die gesteelde buitelandse valuta aan te meld nie, terwyl die Openbare Beskermer se verslag […]
# BirdLife International sê veranderende reise van voëls in die wêreld toon werklike druk op die natuurlike stelsels waarvan die wêreld afhanklik is. Vandag is Wêreld Trekvoëldag met die tema, “Elke Voël Tel – Jou Waarnemings Maak Saak”. BirdLife International se uitvoerende hoof, Martin Harper, sê trekvoëls dra voedingstowwe oor oseane, bestuif plante, versprei sade […]
# The United Africans Transformation has welcomed the Constitutional Court ruling affirming that Parliament acted unlawfully in halting the impeachment process relating to the Phala Phala scandal involving president Cyril Ramaphosa. Spokesperson Mighty Mabule says the continuation of the impeachment process is necessary to restore public confidence in state institutions and to uphold the integrity […]
# The South African Federation of Trade Unions is calling on Public Protector Kholeka Gcaleka and South African Reserve Bank governor, Lesetja Kganyago to resign following the Constitutional Court judgement on president Cyril Ramaphosa’s Phala-Phala matter. The Reserve Bank found no obligation to report the stolen foreign currency while the Public Protector June 2023 report, cleared Ramaphosa of wrongdoing. […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente sê Hlengani Mathebula se aanstelling as sy nuwe administrateur is die begin van ‘n nuwe era. Woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê Mathebula vervul hierdie rol in ‘n deurslaggewende oomblik vir die skema en die breër hoër onderwys- en opleidingsektor. Hy sê NSFAS is ‘n hoeksteen van Suid-Afrika se verbintenis […]
# SAFTU verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala-Phala-skandaal. Asive Dyani van SAFTU sê egter hulle is bekommerd oor die onregmatige wyse waarop die Parlement president Cyril Ramaphosa beskerm het teen grondwetlike aanspreeklikheid. Sy sê die uitspraak regverdig SAFTU se standpunt in Desember 2022, toe hulle Ramaphosa gevra het om te bedank ná […]
# The National Consumer Commission has announced a safety recall of Bridgestone Duravis R660 Eco tyres. The tyres fitted to some Ford and Volkswagen light commercial vehicles are said to be more prone to cuts and damage that could lead to tread separation and affect vehicle control, increasing accident risk. They were sold in South […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping van Bridgestone Duravis R660 Eco-bande aangekondig. Die bande wat op sommige Ford- en Volkswagen-ligte handelsvoertuie gemonteer is, is glo meer geneig tot snye en skade wat tot loopvlakskeiding kan lei en voertuigbeheer kan beïnvloed, en die risiko van ongelukke verhoog. Die bande is tussen Oktober 2023 en November […]
# The National Student Financial Aid Scheme says the appointment of Hlengani Mathebula as its new administrator signals new chapter. Spokesperson Ishmael Mnisi says Mathebula is assuming this role at such a pivotal moment for the scheme and the broader higher education and training sector. He says NSFAS is a cornerstone of South Africa’s commitment to social […]