# Die Nasionale Taxi-alliansie sê die taxibedryf sal soos gewoonlik voortgaan en kan nie bekostig om bedrywighede op 30 Junie te staak nie, ten spyte van beplande betogings teen onwettige immigrasie. Woordvoerder Theo Malele sê hoë brandstofpryse, terugbetaling van voertuigfinansierings en stygende onderhoudskoste maak enige ontwrigting finansieel onvolhoubaar. Hy sê die bedryf bly daartoe verbind […]
# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, het die organiseerders van die beplande betogings op 30 Junie beskryf as ‘n klein groepie misleide mense. Boshielo het gister ‘n gesamentlike wetstoepassingsbyeenkoms by die FNB-stadion toegespreek. Haar opmerkings volg te midde van verskerpte voorbereidings deur die owerhede vir landwye betoings oor immigrasiekwessies. Sy het bygevoeg operasionele planne […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Konstitusionele Hof se uitspraak wat die grondwetlikheid van die Wetsontwerpe op Kopieregwysigings en Beskerming van Uitvoerende Kunste bevestig, bied broodnodige sekerheid aan kunstenaars na meer as ‘n dekade van vertragings. Matthew Parks van Cosatu sê die uitspraak sal die regte van akteurs, kunstenaars en musici versterk. Parks het kommer […]
# Union federation Cosatu says the Constitutional Court’s ruling confirming the constitutionality of the Copyright Amendment and Performers’ Protection Bills provides much-needed certainty after more than a decade of delays. Cosatu’s Matthew Parks says the ruling will strengthen the rights of actors, performers and musicians. Parks expressed concern over the court’s decision to strike down […]
# Die toerisme-operateur, West Coast Way, verwag vanjaar ‘n skouspelagtige superbloei van veldblomme langs die Weskus, met vroeë tekens wat reeds in gebiede soos die Biedouw-vallei in die Wes-Kaap te sien is. Die seisoenale blomtyd, sal danksy gunstige reënval dele van die Kaapse Weskus, die Sederberge en Namakwaland in ‘n skouspel van veldblomme omskep met […]
# Tourism operator West Coast Way is expecting a spectacular wildflower superbloom along the West Coast this year, with early signs already appearing in areas such as the Biedouw Valley in the Western Cape. The seasonal bloom, triggered by favourable rainfall, is set to transform parts of the Cape West Coast, Cederberg and Namaqualand into colourful floral displays featuring indigenous […]
# The DA says the departure of 47 experienced prosecutors at the National Prosecuting Authority comes at a critical time. The party warns the institution is already battling serious capacity shortages and a growing backlog of complex corruption cases. The DA’s Glynnis Breytenbach says the loss of senior staff could weaken the NPA’s ability to […]
# Die DA sê die bedanking van 47 ervare aanklaers by die Nasionale Vervolgingsgesag gebeur op ‘n kritieke tyd. Die party waarsku die instelling sukkel reeds met ernstige tekorte en ‘n groeiende agterstand met ingewikkelde korrupsiesake. Die DA-lid, Glynnis Breytenbach, sê die verlies aan senior personeel kan die NVG se vermoë verswak om hoëvlak-korrupsiesake doeltreffend […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula has officially launched the party’s Women’s League national volunteer programme at the Saulsville Arena in Tshwane. He declared the initiative the primary driving force behind the party’s campaign for the local government elections on 4 November. Addressing a packed stadium, Mbalula ordered volunteers to conduct rigorous door-to-door campaigning across all […]