# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het amptelik die Vroueliga se nasionale vrywilligersprogram by die Saulsville Arena in Tshwane bekendgestel. Hy het die inisiatief as die primêre dryfkrag agter die party se veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November verklaar. Mbalula het ‘n stampvol stadion toegespreek en vrywilligers gevra om deeglike deur-tot-deur-veldtogte […]
# Hundreds of Malawian nationals are gathering outside the temporary transit site at the old Durban Drive-In in North Beach, KwaZulu-Natal, hoping to return home before Tuesday. The departures come ahead of planned anti-illegal immigration protests calling for undocumented foreign nationals to leave South Africa. Officials continue processing those seeking voluntary repatriation as more people […]
# The National Taxi Alliance says the taxi industry will be operating as usual as it cannot afford to halt operations on 30 June despite planned anti-illegal immigration marches. Spokesperson Theo Malele says high fuel prices, vehicle finance repayments and rising maintenance costs make any disruption financially unsustainable. He says the industry remains committed to […]
# The Deputy Police minister Polly Boshielo has described organisers of the planned 30 June demonstrations as a small minority of misguided people. Boshielo was addressing a joint law enforcement parade at the FNB stadium yesterday. Her remarks come as authorities intensify preparations for nationwide marches linked to immigration concerns. She added operational plans are […]
# Vertroue in Suid-Afrika se siviele konstruksiesektor het tussen April en Junie onveranderd gebly, met die FNB/Buro vir Ekonomiese Navorsing se vertrouensindeks vir die siviele sektor wat bestendig gebly het op 43 punte. Dit dui daarop dat meer as die helfte van die maatskappye wat ondervra is, steeds ontevrede is met die huidige sakeomgewing. Die […]
# South Africa’s civil construction sector sentiment remained unchanged between April and June, with the FNB/Bureau for Economic Research civil confidence index steady at 43 points. This suggests that more than half of the surveyed firms are still dissatisfied with current business conditions. FNB senior economist Siphamandla Mkhwanazi says high costs and global uncertainty have […]
# The Inter-Ministerial Committee on migration says 30 June will be a normal working day, despite the planned protest linked to migration issues. The committee’s chairperson, Mmamoloko Kubayi, told the media there will be no disruption to economic or social activity, urging the public to continue with normal routines. Kubayi warned against misinformation, incitement and […]
Die Interministeriële Komitee oor migrasie sê 30 Junie sal ‘n normale werksdag wees, ondanks die beplande betogings oor migrasiekwessies. Die voorsitter van die komitee, Mmamoloko Kubayi, het aan die media gesê daar sal geen ontwrigting van ekonomiese of sosiale aktiwiteite wees nie en het die publiek aangespoor om met normale werksaamhede voort te gaan. Kubayi […]
# Die Interministeriële komitee oor Migrasie sê hyhet optrede teen onwettige immigrasie en verwante wetsoortredings landwyd verskerp. Die optrede word deur verskeie wetstoepassingsagentskappe uitgevoer en is daarop gemik om die nakoming van immigrasiewette te versterk terwyl openbare orde en veiligheid gehandhaaf word. In ‘n media-inligtingsessie het die voorsitter van die komitee, Mmamoloko Kubayi, gewaarsku enigiemand […]