# Die vakbond-federasie SAFTU verwerp president Cyril Ramaphosa se besluit oor ‘n geregtelike hersiening van die Artikel 89-onafhanklike paneel se verslag. Die paneel het prima facie-bewyse gevind dat hy moontlik die Grondwet en sy ampseed oortree het deur sy optrede in ‘n beweerde geld-toesmeerdery op sy plaas, Phala Phala, in Limpopo in 2020. SAFTU se […]
# Airports Company South Africa has urged passengers travelling through Cape Town International Airport and George Airport to check for possible flight delays or cancellations due to severe weather conditions. ACSA says both airports remain open and operational, but heavy rain and strong winds are affecting flights. ACSA says airport operations are being closely monitored, […]
# African Transformation Movement sê president Cyril Ramaphosa se besluit om die Artikel 89-paneel se verslag onder hersiening te neem, kan nie en mag nie die Parlement se ampsklag-proses opskort nie. Die paneel het bevind Ramaphosa het moontlik sy ampseed oortree met sy optrede in ‘n beweerde geldtoesmeerdery op sy plaas, Phala Phala, in Limpopo […]
# Young Intelligent Minds of SA sê oproepe vir president Cyril Ramaphosa se bedanking oor die Phala Phala-aangeleentheid is voortydig. Woordvoerder Jeffrey Mabunda sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Artikel 89-paneel se verslag moet nog hersien en verstaan word. Mabunda meen Ramaphosa was ‘n slagoffer van misdaad en nie betrokke by daaglikse bedrywighede […]
# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat sê lede in Pretoria is onder diegene wat verbind word met bewerings van verkragting waarby polisielede betrek word. Woordvoerder Lizzy Suping bevestig OPOD het altesaam 116 nuwe verkragtingsake landwyd aangeteken teen die einde van die verslagtydperk op 31 Maart, met 21 in Gauteng. Sy sê die bevinding het toenemende openbare kommer […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrika werk nou saam met die Wêreldgesondheids-organisasie om hantavirus-kontakte op te spoor. Die uitbreking op die passasierskip, MV Hondius, het drie lewens geëis. Twee plaaslike gevalle was ‘n Nederlandse vrou wat gesterf het nadat sy op die OR Tambo-internasionale Lughawe geland het, en ‘n Brit in ‘n […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni, Gauteng, is concerned by the parliamentary standing committee on Public Accounts’ revelation of extensive cybercrime in the metro. The party’s Denise Janse van Rensburg says cybercriminals are estimated to have stolen more than two-billion-rand from the metro’s billing system over an extended period. She says this shocking revelation […]
# The South African Police Service confirms the arrest of three individuals in Mpumalanga, including taxi boss Joe Sibanyoni, also known as Joe “Ferrari”. Police spokesperson Mavela Masondo says the arrests form part of an ongoing investigation, with charges still to be confirmed. Sibanyoni has previously been linked to alleged underworld figure Vusimuzi “Cat” Matlala. […]
# The Public Servants Association honours nurses who dedicate their lives to caring for others, often placing the needs of patients above their own. Today marks International Nurses Day, and it is commemorated under the theme “Our Nurses. Our Future: Empowered Nurses Save Lives.” The PSA’s spokesperson, Claude Naicker says many nurses in the public sector […]