# Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor toenemende spanning tussen Pretoria en Washington en die moontlike uitwerking op werksgeleenthede. Amerika sal na verwagting volgende maand besluit of Suid-Afrika deel van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika bly. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê hulle is ook bekommerd oor die rol van sogenaamde regse burgerlike organisasies soos AfriForum en Solidariteit wat volgens hom ʼn misleidende prentjie van Suid-Afrika in Amerika skep:
FORUM4SA sê AfriForum en Solidariteit dra by tot spanning tussen Amerika en Suid-Afrika [KLANK]
ENG MashilompaneONTensions