# Die ondersoek- en navorsingsorganisasie sonder winsbejag, Open Secrets, sê ‘n klein groepie privaat-instellings beheer ongeveer ses duisend-miljard-rand se pensioenbates, wat bydra tot ongelykheid en die verwaarlosing van maatskaplike prioriteite. Die organisasie sê ekonomiese eienaarskap in Suid-Afrika is steeds hoogs-gekonsentreer onder ‘n paar groot korporatiewe spelers. Volgens die hoof van die ondersoekeenheid, Mike Marchant, dui […]
# The United Democratic Movement has outlined twelve pillars for local government aimed at rebuilding municipalities and restoring public trust. Priorities include reliable basic services, clean governance, fair tariffs, local economic development, housing, rural and urban renewal, accountability amongst others. Addressing delegates at its Sixth National Congress in KuGompo City, Eastern Cape, party leader Bantu […]
# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het lede van die Nasionale Onderwys-, Gesondheids- en Geallieerde Werkersunie by die vakbond sy 13de Nasionale Kongres in Boksburg aangespoor om eenheid te versterk. Die kongres het honderde afgevaardigdes bymekaargebring om organisatoriese, politieke en sosio-ekonomiese kwessies wat werkers en die land raak, te bespreek. Die premier sê ‘n verenigde […]
# Die leier van die UDM, Bantu Holomisa, sê hulle oorlewing oor byna drie dekades is die gevolg van volharding met waardes, leierskap en betrokkenheid by gemeenskappe eerder as toegang tot hulpbronne. Holomisa het afgevaardigdes by die Sesde Nasionale Kongres in KuGompo-stad in die Oos-Kaap, toegespreek en gesê die party het lank goeie bestuur, teen-korrupsiepogings […]
# Die Gautengse premier Panyaza Lesufi het lede van die Nasionale Onderwys-, Gesondheids- en Geallieerde Werkersunie aangespoor om eenheid te versterk terwyl die vakbond sy 13de Nasionale Kongres in Boksburg hou. Die kongres bring honderde afgevaardigdes bymekaar vir besprekings oor organisatoriese, politieke en sosio-ekonomiese kwessies wat werkers en die land raak. Die premier sê ‘n […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het amptelik begin met die opgradering ter waarde van ses-miljard- rand van die N3 tussen Mariannhill-tolplaza en Key Ridge in KwaZulu-Natal. Die 11,1-kilometer lange projek sal ongeveer 60 maande neem om te voltooi en sluit in die verbreding van rybane, brugkonstruksie, dreineringsverbeterings en nuwe veiligheidsinfrastruktuur. SANRAL waarsku motoriste om aansienlike […]
# The South African National Roads Agency has officially begun construction on a six-billion-rand upgrade of the N3 between Mariannhill Toll Plaza and Key Ridge in KwaZulu-Natal. The 11.1-kilometre project will take about 60 months to complete and includes widening of carriageways, bridge construction, drainage improvements and new safety infrastructure. SANRAL warns motorists to expect […]
# Die Ahmed Kathrada-stigting sê Suid-Afrika se immigrasiedebat moet gelei word deur feite, nie waninligting nie. Tydens ‘n aanlyn saamtrek teen Dinsdag se afsluiting, het die stigting gesê migrante maak ongeveer vier-persent van die land se bevolking uit en is nie die belangrikste oorsaak van die druk op openbare dienste nie. Die stigting se teen-rassismebestuurder, […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi has urged members of the National Education, Health and Allied Workers’ Union to strengthen unity as the union holds its 13th National Congress in Boksburg. The congress has brought together hundreds of delegates to discuss organisational, political and socio-economic issues affecting workers and the country. The premier says a united […]