Die Activists and Citizens Forum het die pleitooreenkoms tussen die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie en die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala gekritiseer en sê dit toon ‘n gebrek aan deursigtigheid. Matlala en die staat het ooreengekom tot gevangenisstraf van agt jaar op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery. Die woordvoerder, Dennis Bloem, sê die ooreenkoms kan die […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê die party se tussenverkiesingsoorwinning in Emfuleni wys dat hulle in enige gemeenskap kan wen en doeltreffende diens kan lewer. Hill-Lewis het in Evaton gesê DA-spanne het reeds begin om onwettige stortings op te ruim as deel van sigbare diensleweringswerk. Hy het beklemtoon dat onlangse oorwinnings in Emfuleni en Rustenburg […]
# Die Liga vir Jong Kommuniste van Suid-Afrika in Johannesburg het die ondersoek deur die Departement van Indiensneming en Arbeid na die dood van die 29-jarige Cartrack-werknemer, Gcina Dhladhla, by die maatskappy se Rosebank-kantoor verwelkom. Adjunkminister Jomo Sibiya het bevestig dat arbeidsinspekteurs die terrein besoek het. Owerhede ondersoek moontlike oortredings van werkplek-veiligheidswette. Die organisasie het […]
# Die regering het die Peo Pele-jeugfonds bekend gestel om jong entrepreneurs te help om hindernisse tot befondsing en sakeondersteuning te oorkom. Tydens die bekendstelling in QwaQwa in die Vrystaat, het die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Tembisa Ndabeni, gesê die fonds van 300-miljoen-rand sal jeugondernemings in verskillende stadiums van groei ondersteun deur die Agentskap vir […]
Die UDM het twaalf vertrekpunte vir plaaslike regering uiteengesit wat daarop gemik is om munisipaliteite te herbou en openbare vertroue te herstel. Dit sluit in, betroubare basiese dienste, skoon regering, billike tariewe, plaaslike ekonomiese ontwikkeling, behuising, landelike en stedelike vernuwing, en verantwoordbaarheid. In ‘n toespraak by die Sesde Nasionale Kongres in KuGompo-stad in die Oos-Kaap, […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis says the party’s by-election victory in Emfuleni shows it can win in any community and deliver effective service. Speaking in Evaton, Hill-Lewis said DA teams had already begun clearing illegal dumping as part of visible service delivery work. He emphasised that recent wins in Emfuleni and Rustenburg demonstrate growing trust […]
# The Young Communist League of South Africa in Johannesburg has welcomed the Department of Employment and Labour investigation into the death of 29-year-old Cartrack employee Gcina Dhladhla at the company’s Rosebank offices. Deputy minister Jomo Sibiya confirmed labour inspectors have visited the site. Authorities are probing possible breaches of workplace safety laws. The organisation […]
# The government has launched Peo Pele Youth Fund to assist young entrepreneurs overcome barriers to funding and business support. Speaking at the launch in QwaQwa, Free State, Small Business Development minister Stella Tembisa Ndabeni said the 300-million-rand fund will support youth-owned businesses at different stages of growth through the Small Enterprise Development and Finance […]
# Die uitvoerende hoof van Brand South Africa, Neville Mattjie, sê Bafana Bafana se FIFA Wêreldbeker-prestasie versterk die land se wêreldwye beeld en bewys dat negatiwiteit nie nasionale veerkragtigheid kan ondermyn nie. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon hy dat die span se sukses Suid-Afrika in die internasionale kollig geplaas het en gesprekke oor […]