# Die Vereniging van Staatsamptenare vereer verpleegkundiges wat hul lewens daaraan wy om vir ander te sorg en dikwels pasiënte se behoeftes eerste stel. Vandag is Internasionale Verpleegkundedag, met die tema “Ons verpleegkundiges. Ons toekoms: Bemagtigde verpleegkundiges red lewens“. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê baie verpleegkundiges in die openbare sektor werk steeds onder […]
# Die Noord‑Bolandse dorp Worcester is heeltemal afgesny van die buitewêreld weens hewige oorstromings wat groot dele van die Wes‑Kaap raak. Die N1 is in albei rigtings gesluit, asook die R43 na Wolseley, die R46 na Villiersdorp en die R60 in die rigting van Robertson. Die brug oor die Breërivier naby Nekkies is ook oorstroom. […]
# The Constitutional Court has upheld an appeal by the Department of Home Affairs ruling on asylum seekers re-application. Justice Jody Kollapen overturned an earlier Supreme Court of Appeal decision stating that asylum seekers whose applications have been finally rejected can submit repeat applications while remaining in the country. He says the ruling is to […]
# Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê Suid-Afrika het verlede jaar 2,9-miljoen ton sitrus uitgevoer, die wêreld se grootste sitrusuitvoerder volgens volume, selfs groter as Spanje. Uitvoerende hoof Boitshoko Ntshabele sê die groei word aangedryf deur beleggings in boorde, sterk uitvoerstandaarde en wêreldwye aanvraag. Ntshabele sê die regering moet marktoegang verbeter tot sleutelstreke, insluitend die Europese […]
# The confirmed storm-related death toll in the Western Cape has now risen to six, while nearly six-thousand people have been left vulnerable as severe weather continues to batter the province with widespread flooding, evacuations, and infrastructure damage. Authorities report nearly two-thousand homes have been flooded or destroyed in informal settlements such as Philippi and […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni, Gauteng, is bekommerd oor die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge se onthulling oor uitgebreide kubermisdaad in die metro. Woordvoerder Denise Janse van Rensburg sê kubermisdadigers het na raming oor ‘n lang tydperk meer as twee-miljard-rand uit die metro se faktuurstelsel gesteel. Sy sê hierdie skokkende onthulling dien as […]
# ActionSA beplan om strafregtelike klagte teen president Cyril Ramaphosa te lê oor beweerde teenstrydighede in die bedrag geld wat in Februarie 2020 van sy plaas, Phala Phala, gesteel is. Woordvoerder Michael Beaumont noem oortredings van die Wet op die Voorkoming en Bestryding van Korrupte Bedrywighede, asook aanklagte van bedrog en meineed, en sê die […]
# South Africa’s unemployment crisis has worsened, with 8.1-million people now jobless, according to Statistics South Africa. The agency reports that the unemployment rate increased to 32.7-percent in the first quarter of 2026, up from 31.4-percent in the previous quarter. This follows a decrease of 345-thousand in employed persons. Stats SA also noted a rise […]
# Sokker: Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, sê die Wêreldbekertoernooi sal help om diplomatieke bande deur sport te versterk. Hy en die gesante van die ander gasheerlande, die Mexikaanse ambassadeur, Sara Valdés Bolaño, en die Kanadese hoëkommissaris, James Christoff, asook die minister van Sport, Gayton McKenzie, het Bafana Bafana in Pretoria vereer. Bozell […]