Skip to content

Mbeki verwerp bewerings van geheime ooreenkomste om apartheid-era generaals te beskerm [KLANK]

# Oudpresident Thabo Mbeki sê bewerings dat hy geheime samesprekings met generaals uit die apartheidsera gevoer het om hulle teen vervolging te beskerm, is ‘n versinsel. Mbeki het voor die Khampepe-kommissie getuig hy het wel met veiligheidsmag-generaals vergader wat wou hê oudpresident FW de Klerk moes voor die Waarheids-en-Versoeningskommissie se Amnestiekomitee getuig. Mbeki hou die Nasionale Vervolgingsgesag verantwoordelik vir vertragings in die vervolging van apartheid-era misdade:

ENG-MbekiOnGenerals