Skip to content

Ramaphosa sê regering oorweeg maatreëls om brandstofprysdruk te verlig [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering oorweeg tans maniere om die druk van stygende brandstofpryse op verbruikers te verlig. Hy het tydens die Bana Pele-leiersberaad in Sandton, Johannesburg, egter gewaarsku alle verligtingsmaatreëls moet noukeurig oorweeg word teen die uitwerking daarvan op die staatskas en die land se reserwes. Ramaphosa sê enige verlaging in brandstofpryse sal deeglike begrotingsoorwegings verg en die regering kan nie oorhaastig ‘n besluit neem nie:

ENG-RamaphosaOnFuel