# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala sal na verwagting vandag die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in kennis stel of hy ‘n voorgestelde vonnis van 12 jaar tronkstraf in die SAPS-Medicare24-tenderbedrogsaak van 288-miljoen-rand aanvaar of verwerp. Landdros Ignatius Petrus du Preez het ‘n vorige pleitooreenkoms vir ‘n effektiewe termyn van agt jaar verwerp en gesê dit is […]
#The ANC Youth League has reiterated calls for full and independent investigation by the Public Protector’s office over allegations involving Resolve Communications. It is claimed that former DA leader, Tony Leon, used his political influence with DA cabinet ministers to benefit private business clients. The League’s president, Collen Malatji, called for accountability and the protection […]
# Die ANC-jeugliga het opnuut versoek dat die Openbare Beskermer ‘n volledige en onafhanklike ondersoek doen na bewerings rakende Resolve Communications. Daar word beweer dat die voormalige DA-leier, Tony Leon, sy politieke invloed met DA-kabinetsministers gebruik het om privaat sakekliënte te bevoordeel. Die president van die liga, Collen Malatji, het ‘n beroep gedoen op verantwoordbaarheid […]
# Die burgemeester van die uMngeni Plaaslike Munisipaliteit, Chris Pappas, sê sy bestuur sal voortgaan om eerlike, deursigtige en verantwoordelike regering te lewer. Hy is vir ‘n tweede termyn as DA-burgemeesterskandidaat benoem. Pappas sê die munisipaliteit het finansiële uitdagings oorkom, insluitend die vereffening van ‘n lening van elf-miljoen-rand, terwyl hy aanspreeklikheid en dienslewering verbeter het. […]
# Firecrest Group founder and financial planner Gareth Collier says many high-income earners remain financially trapped because of lifestyle inflation and excessive spending. Collier says in a feature article in Moneyweb, marking Savings Month, true financial freedom depends more on behaviour than income, warning that financing luxury lifestyles can erode long-term wealth. He urges investors […]
# Die stigter en finansiële beplanner van die Firecrest Group, Gareth Collier, sê baie mense met ‘n hoë inkomste bly finansieel vasgevang weens leefstylinflasie en oormatige besteding. Collier sê ter viering van Spaarmaand op Moneyweb, ware finansiële vryheid hang meer af van gedrag as van inkomste, en waarsku die finansiering van luukse leefstyle kan langtermyn-welvaart […]
# The National Liquor Traders Council says it is intensifying efforts to educate young people about the dangers of underage drinking following the Enyobeni Tavern judgment. Spokesperson Lucky Ntimane says the KuGompo Regional Court’s finding that the tragedy could have been prevented highlights the need for stricter compliance with liquor laws and greater public awareness. […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê groter deursigtigheid in tenderprosesse kan help om onreëlmatighede bloot te lê en openbare fondse te beskerm. Dit volg na verdoemende onthullings oor die SAPD by die Madlanga-kommissie. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, het aan SABC News gesê die e-Tenderportaal kan ‘n sleutelrol kan speel in die monitering van […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse, says greater transparency in tender processes can help expose irregularities and protect public funds. This comes amid damning revelations on the SAPS at the Madlanga Commission. OUTA CEO Wayne Duvenage told SABC News that the e-Tender Portal can play a key role in monitoring government procurement and detecting corruption. […]