# City Power General Manager Qhakazile Mathebula has been named among the 2026 AOW Energy Top 50 Pan-African Female Leaders. The award recognises women advancing innovation, energy security and sustainable development across Africa. City Power says her leadership in energy planning and innovation supports the utility’s transformation agenda. Mathebula says the recognition reflects the growing […]
# Die geregtelike ondersoek na die dood van Anele Tembe, voormalige verloofde van wyle kletsrymer Kiernan “AKA” Forbes, begin vandag in die Kaapstadse landdroshof, met haar familie wat hoop dat die verrigtinge uiteindelik antwoorde en berusting sal bied. Die drie dae lange verhoor sal die omstandighede rondom die 22-jarige se noodlottige val uit die Pepperclub […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het sy meegevoel betuig na die dood van sokkerspeler Jayden Adams en rugbyspeler Luqobo Makwedini. Adams was ‘n Bafana Bafana-middelveldspeler wat Suid-Afrika in die FIFA Wêreldbeker-toernooi verteenwoordig het, en Makwedini was ‘n voormalige SA o.18-rugbyspeler. Mackenzie sê hul afsterwe is ‘n verlies vir hul families, […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê Suid-Afrika se toerismesektor bly groei ondanks voortdurende immigrasiebetogings. Sy sê die land het meer as 4,7-miljoen besoekers tussen Januarie en Mei verwelkom, ‘n toename van 12,8-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Besoekersgetalle van die Afrika-kontinent het ook met ses-persent in Mei gestyg. De Lille […]
# Die DA doen ‘n beroep op ‘n nasionale ondersoek na die beweerde versuim deur regeringsdepartemente om kinderverkragtingsake aan te meld en te vervolg. Angel Khanyile van die DA sê bewyse wat by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien is, dui op swak nakoming van verpligte aanmeldingswette, swak ondersoeke en swak koördinering tussen departemente. Sy sê die […]
# Die Vervaardigingsindaba wat môre [14 Julie] in Johannesburg afskop, poog om Afrika se industriële toekoms te ondersteun en te help om die “Made in Africa“-visie te bevorder. Afrika is goed geposisioneer om ‘n wêreldwye mededingende vervaardigingsentrum te word deur waardetoegevoegde vervaardiging uit te brei en die afhanklikheid van grondstofuitvoere te verminder. Bedryfskenners sê die […]
# City Power se hoofbestuurder, Qhakazile Mathebula, is aangewys as een van Afrika se top vroue-leiers in die energiebedryf. Die toekenning erken vroue wat vernuwing, energiesekerheid en volhoubare ontwikkeling regoor Afrika bevorder. City Power sê haar leierskap in energiebeplanning en vernuwing ondersteun die nutsmaatskappy se transformasie-agenda. Mathebula sê die erkenning weerspieël die groeiende rol van […]
# President Cyril Ramaphosa woon die 110de Herdenking van die Slag van Delville-woud by die Suid-Afrikaanse Gedenkteken in Longueval, Frankryk, by. Die seremonie vereer die dapperheid en opoffering van Suid-Afrikaanse soldate wat tydens die Eerste Wêreldoorlog geveg het. Die geleentheid sluit herdenkingsverrigtinge en ‘n kranslegging in om hulde te bring aan diegene wat hul lewens […]
# President Cyril Ramaphosa is attending the 110th Commemoration of the Battle of Delville Wood at the South African Memorial in Longueval, France. The ceremony honours the bravery and sacrifice of South African soldiers who fought during the First World War. The event included remembrance proceedings and a wreath-laying ceremony to pay tribute to those […]