# The Organisation Undoing Tax Abuse, says greater transparency in tender processes can help expose irregularities and protect public funds. This comes amid damning revelations on the SAPS at the Madlanga Commission. OUTA CEO Wayne Duvenage told SABC News that the e-Tender Portal can play a key role in monitoring government procurement and detecting corruption. […]
# Die Nasionale Drankhandelaarsraad sê hy verskerp pogings om jongmense op te voed oor die gevare van minderjarige drankgebruik na die uitspraak in die Enyobeni Taverne-spraak. ‘n Woordvoerder van die raad, Lucky Ntimane, sê die KuGompo-streekhof se bevinding dat die tragedie voorkom kon word, beklemtoon die behoefte aan strenger nakoming van drankwette en groter openbare […]
# uMngeni Local Municipality mayor Chris Pappas says his administration will continue to deliver honest, transparent and responsible governance after being announced as its DA mayoral candidate for a second term. Pappas says the municipality has overcome financial challenges, including settling an eleven-million-rand loan, while improving accountability and service delivery. He emphasised that his administration […]
# Die polisie in die Noordwes het 13 ongedokumenteerde migrante gearresteer tydens ‘n verrassingsoptrede van Operasie Shanela in Zeerust. Die multidissiplinêre span het die SAPD Teen-Bende-eenheid, die Onwettige Mynbouspan en die Departement van Binnelandse Sake betrek. Die verdagtes, tussen 22 en 48 jaar oud, is burgers van Zimbabwe, Malawi, Mosambiek en die Demokratiese Republiek die […]
# Eskom se Opwekkingsherstelplan verbeter steeds elektrisiteitsvoorsiening, met Suid-Afrika wat nou 420 opeenvolgende dae sonder beurtkrag gehad het. Die nutsmaatskappy sê die Energiebeskikbaarheidsfaktor het tot byna 65-persent gestyg, terwyl onbeplande onderbrekings en dieselkoste aansienlik gedaal het. Vyf provinsies is ook van kragvermindering vrygestel, wat meer as een-miljoen kliënte bevoordeel het. Eskom sê voldoende opwekkingsvermoë is […]
# Police in the North West have arrested 13 undocumented migrants during an unannounced Operation Shanela in Zeerust. The multidisciplinary operation involved the SAPS Anti-Gang Unit, the Illicit Mining Team and the Department of Home Affairs. The suspects, aged between 22 and 48, are nationals of Zimbabwe, Malawi, Mozambique and the Democratic Republic of the […]
# Build One South Africa het Nongelo Chiume as sy burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni benoem. Chiume sê hy wil die metro omskep in Suid-Afrika se toonaangewende vervaardigings- en industriële sentrum deur beleggings te lok, werk te skep en infrastruktuur te verbeter. Hy het ook belowe om korrupsie vas te vat, wetstoepassing te versterk en dienslewering te […]
# Die vader van die ontslape kletsrymer Kiernan “AKA” Forbes, het News24 se vrystelling van ‘n lokprent gekritiseer wat die laaste oomblikke van Anele Tembe voor haar dood in 2021 wys. Tembe, AKA se verloofde, is dood nadat sy van die tiende verdieping van die Pepperclub Hotel in Kaapstad geval het. Haar dood is as […]
# The father of the late rapper Kiernan “AKA” Forbes, Tony Forbes, has criticised News24’s release of a teaser showing the final moments of Anele Tembe before her death in 2021. Tembe, AKA’s fiancée, died after falling from the tenth floor of the Pepperclub Hotel in Cape Town. Her death was ruled a suicide, a […]