# South African Revenue Service Commissioner, Johnstone Makhubu, says the 2026 tax filing season will commence on the first of next month with the auto-assessment period. This is for taxpayers with less complex tax matters, and whose information has been fully provided. The broader filing period for provisional and non-provisional taxpayers will begin on 13 […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die staking van die likwidasie van Tongaat Hulett is ‘n belangrike mylpaal in die beveiliging van die toekoms van die suikerbedryf. Dit volg na ‘n ooreenkoms tussen die Nywerheidsontwikkelingskorporasie en Vision Consortium 250-duisend werkgeleenthede gered het. Tau sê die moontlikheid van likwidasie het nie […]
# Die vakverbond Cosatu sê die Suid-Afrikaanse Poskantoor kan met bevoegde bestuur herstel word en weer ʼn bydrae lewer om ekonomiese groei te stimuleer en werk te skep. Die Poskantoor se gesamentlike sakereddingpraktisyns het ʼn aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die sakeredding te beëindig. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die afwesigheid van toegewyde […]
# South Africa says the Memorandum of Understanding signed between the US and Iran provides the framework for durable peace and regional stability in the Middle East. The 14-point document includes the reopening of the Strait of Hormuz, the US lifting sanctions on Tehran and a commitment to further talks to reach a final agreement. […]
# Union federation Cosatu says the South African Post Office can be fixed and, once again, contribute to stimulating economic growth and creating jobs with competent management. The Joint Business Rescue Practitioners of the SAPO have launched an application in the High Court of Pretoria to end business rescue proceedings. Cosatu’s Matthew Parks says the […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says the withdrawal of the liquidation proceedings against Tongaat Hulett represents a significant milestone in securing the future of the sugar value chain. This follows an agreement between the Industrial Development Corporation of South Africa and Vision Consortium, safeguarding 250-thousand jobs. Tau says the prospect of […]
# Die Grensbestuursowerheid sê een-duisend-596 ongedokumenteerde Malawiese en Zimbabwese burgers is suksesvol in ‘n 13-uur-operasie by die Beitbrug-grenspos geprosesseer. Personeel van die oweheid, amptenare van Binnelandse Sake en lede van die SAPD se afdeling vir openbare orde was betrokke. Die woordvoerder van die owerheid, Mmemme Mogotsi, sê die repatriasie van een-duisend-129 Malawiese burgers was ingesluit. […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê mense wat gekant is teen swart ekonomiese bemagtiging, wat ontwerp is om die ekonomiese ongelykhede van die apartheid-era aan te spreek, toon tekens van rassisme. Die vakbond Solidariteit daag die B-BBEE-verkrygingsraamwerk in die Konstitusionele Hof uit. Godongwana verwerp die idee dat hervorming en ekonomiese groei wedersyds uitsluitend is […]
# KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het die toenemende spanning in die land se wetstoepassingstrukture as oorlog beskryf. Dit volg nadat hy, die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en generaal-majoor Nozipho Madondo gister opdrag gekry het om by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria aan te meld. Dit het aanleiding gegee tot bespiegeling oor inhegtenisnemings. Die Teenkorrupsie-ondersoekeenheid […]