Skip to content

Ramaphosa herhaal sy vertroue dat die ANC sal goed vaar in die verkiesing [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa het weer vertroue uitgespreek dat die party goed sal vaar in die plaaslikeregeringsverkiesing. Die party se ondersteuning het gedaal van 65-persent in die 2006 munisipale verkiesing tot 40,2-persent in die 2024 nasionale verkiesing. Projeksies dui daarop dat die ANC minstens nog ses persentasiepunte van sy 2024-uitslag kan verloor. Ramaphosa het gister tydens ʼn deur-tot-deur-veldtog in Mabopane buite Pretoria gesê hulle gaan in die naweek se veldtogte baie hard werk:

ENG RamaphosaOnFinalPush