Skip to content

Geskil tussen die GOOD-party en die OVK oor politieke befondsing gaan na die Appèlhof [KLANK]

# Die GOOD-party is verlof toegestaan ​​om by die Appèlhof teen ‘n uitspraak van die Verkiesingshof te appelleer. GOOD betwis ‘n bevinding ingevolge die Wet op die Befondsing van Politieke Partye wat verband hou met ‘n beweerde onverklaarde skenking, sowel as ‘n administratiewe boete wat aan die party opgelê is. Die sekretaris-generaal van die GOOD-party, Brett Herron, voer aan die party se leierskap was onbewus van die reëling en het nie geleentheid gekry om op ‘n forensiese verslag te reageer voor die saak voor die hof gedien het nie:

ENG HerronOnAppeal