# Nearly one-million grade 12 learners have signed a pledge to uphold honesty and integrity during the 2026 matric examinations. Basic Education minister Siviwe Gwarube has warned learners against cheating, copying answers, using unauthorised electronic devices or sharing leaked examination papers. The matric exams will commence on Monday and run until 26 November. Ministry spokesperson […]
# Byna een-miljoen graad 12-leerders het ‘n belofte onderteken om eerlikheid en integriteit tydens die 2026-matriekeksamens te handhaaf. Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het leerders gewaarsku teen bedrog, die afskryf van antwoorde, die gebruik van ongemagtigde elektroniese toestelle en die verspreiding van uitgelekte eksamenvraestelle. Die matriekeksamens begin Maandag en duur tot 26 November. […]
# President Cyril Ramaphosa het die matriekklas van 2026 aangemoedig om hul eindeksamens met eerlikheid, dissipline en integriteit aan te pak. Tydens ‘n seremonie in QwaQwa, Vrystaat, waar die belofte vir die Nasionale Senior Sertifikaat onderteken is, het Ramaphosa leerders herinner om nie jare se harde werk en opoffering te skaad nie. Hy het hulle […]
# President Cyril Ramaphosa has urged the matric Class of 2026 to approach their final examinations with honesty, discipline and integrity. Speaking at the national senior certificate pledge-signing ceremony in QwaQwa in the Free State, Ramaphosa reminded learners not to waste years of hard work and sacrifice. He encouraged them to believe in themselves, support […]
# President Cyril Ramaphosa has wished former president Jacob Zuma a speedy recovery after confirming that he is receiving medical treatment in hospital. Ramaphosa says doctors are treating the 84-year-old, and that the military surgeon general has been briefed on his condition. Zuma’s uMkhonto weSizwe Party has maintained that he is in good spirits and […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê hy verskerp kontroles om bedrog te voorkom en te verseker maatskaplike toelaes gaan aan mense wat daarvoor kwalifiseer. Dit volg op mediaberigte dat betalings gedoen is aan begunstigdes wat na bewering nie vir toelaes in die 2025/2026 boekjaar in aanmerking gekom het nie. Andile Tshona van die […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het oudpresident Jacob Zuma ‘n spoedige herstel toegewens te midde van teenstrydige berigte oor sy gesondheid. Zuma is volgens berigte in die hospitaal opgeneem nadat hy tydens ‘n veldtog in KwaZulu-Natal siek geword het. Die MK-party hou vol hy het roetine-mediese ondersoeke ondergaan, maar sy broer, Khanya, sê hy is steeds […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het gewaarsku teen waninligting rakende ‘n uitspraak van die Konstitusionele Hof oor asielsoekers. Schreiber het in ‘n onderhoud met die SABC gesê hulle het die howe versoek om duidelikheid te verskaf oor die reëls vir die aanhouding van asielsoekers terwyl hul aansoeke verwerk word. Hy meen aanhouding […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, vra kalmte te midde van voortdurende betogings teen migrante in Johannesburg en Durban. Betogings is in Braamfontein, Soweto en Durban aangemeld ná ‘n uitspraak deur die Konstitusionele Hof oor asielaansoeke. ‘n Voertuig is by Konstitusieheuwel aan die brand gesteek en die polisie het rubberkoeëls gebruik om betogers […]