# De Beers has announced it will suspend production at its Venetia mine in Limpopo, South Africa’s largest diamond mine, for two years, as part of a cost-cutting and restructuring plan. According to News24, the mine, which produces about 40-percent of the country’s diamonds, will use the pause to upgrade key underground infrastructure while Anglo […]
# The Motor Industry Staff Association is calling for municipal managers, mayors and councillors to be held personally liable for unpaid pension contributions owed by municipalities. According to the union, municipalities owe workers an estimated 1.7-billion-rand after failing to pay over money deducted from employees’ salaries into pension funds. MISA’s Phakamile Hlubi-Majola urges law enforcement […]
# Former eThekwini mayor and former ANC regional chairperson Zandile Gumede has joined the MK Party and has been appointed the party’s deputy provincial convenor in KwaZulu-Natal. Gumede is currently on trial with 21 co-accused on fraud and corruption charges linked to a 320-million-rand Durban solid waste tender. MK secretary-general Sibonelo Nomvalo announced the appointment […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Mediese Skema vir Staatsamptenare het kollektiewe bedinging ondermyn deur lede direk in te lig dat die Raad vir Mediese Skemas ‘n voorstel verwerp het om die verhoging in bydraes vir 2026 tot 7,5-persent te verminder. Zanele Sabela van die federasie sê GEMS het georganiseerde arbeid en die Koördinerende Bedingingsraad […]
# Voormalige eThekwini-burgemeester en voormalige ANC-streekvoorsitter, Zandile Gumede, het by die MK-party aangesluit en is as die party se adjunkprovinsiale sameroeper in KwaZulu-Natal aangestel. Gumede en 21 medebeskuldigdes, staan tans tereg op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verband hou met ‘n Durbanse vaste-afvaltender van 320-miljoen-rand. Die sekretaris-generaal van MK, Sibonelo Nomvalo, het die aanstelling […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê Suid-Afrikaners is moeg om meer te betaal vir verswakkende munisipale dienste terwyl gebrekkige staatsbestuur ongestraf bly. OUTA voer aan stygende tariewe kan nie finansiële wanbestuur, korrupsie en mislukte infrastruktuur oplos nie. Die organisasie sê die regering moet inkomste wat uit elektrisiteit- en waterheffings ingevorder word, teen ander besteding beskerm, […]
# De Beers het aangekondig hy gaan produksie by Suid-Afrika se grootste diamantmyn, sy Venetia-myn in Limpopo, vir twee jaar opskort as deel van ‘n kostebesparings- en herstruktureringsplan. News24 berig die myn, wat ongeveer 40-persent van die land se diamante vervaardig, sal die tyd gebruik om belangrike ondergrondse infrastruktuur op te knap terwyl Anglo American […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging vra dat munisipale bestuurders, burgemeesters en raadslede persoonlik aanspreeklik gehou moet word vir onbetaalde pensioenbydraes wat deur munisipaliteite verskuldig is. Volgens die vakbond skuld munisipaliteite werkers na raming 1,7-miljard-rand nadat hulle nie geld wat van werknemers se salarisse afgetrek is in die pensioenfondse oorbetaal het nie. Phakamile Hlubi-Majola van MISA doen ‘n […]
# Die stigter van Dubazana Prokureurs, Nthabiseng Dubazana, sê die Nasionale Vervolgingsgesag moet sy saak teen sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala bo redelike twyfel bewys nadat sy pleitooreenkoms in duie gestort het. Matlala het ‘n voorgestelde vonnis van 12 jaar verwerp in die SAPS-Medicare24-tenderbedrogsaak van 288-miljoen-rand. Dubazana sê die verhoor sal van voor af begin, en […]