# Die Forum for South Africa sê die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, se besluit om sy pleitooreenkoms en vonnisooreenkoms terug te trek, is ʼn terugslag vir deursigtigheid en aanspreeklikheid. Nadat hy skuldig gepleit het op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery wat met die 228-miljoen-rand SAPD-tenderbedrogsaak verband hou, is Matlala tot 15-jaar-tronkstraf gevonnis waarvan […]
# Minister of Communications and Digital Technologies, Solly Malatsi, says there was nothing untoward about his meetings with Resolve Communications and international ICT companies. Political parties have called for an investigation following revelations Resolve, owned by former DA leader Tony Leon, facilitated meetings between DA ministers and private clients, including Elon Musk’s Starlink. Malatsi says […]
# Public Interest South Africa sê die herhaaldelike versuim van sleutelgetuies om voor die Madlanga-kommissie te verskyn, dikwels weens op-die-nippertjie mediese noodgevalle, is ‘n bron van kommer. Die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, was veronderstel om gister voor die kommissie te getuig, maar is in die hospitaal opgeneem. Sy is nou een […]
# The Forum for South Africa says organised crime figure Vusimuzi “Cat” Matlala’s decision to withdraw from his plea and sentence agreement is a setback for transparency and accountability. After pleading guilty to charges of fraud, corruption and money laundering, in the plea deal Matlala was handed 15-years’ imprisonment, with seven years suspended, in connection […]
# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Yusuf Cassim, vra ʼn hersiening van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se betalingskedule aan instellings. Hy het gister by die Universiteit van Suid-Afrika geskrewe klagtes van studente aan die instelling se bestuur oorhandig. Die klagtes hou verband met betalings van Julie se persoonlike-sorgtoelaes en voortslepende probleme […]
# Public Interest SA says the repeated failure of key witnesses to appear before the Madlanga Commission, often citing last-minute medical emergencies, is becoming a serious public concern. Investigating Directorate Against Corruption head, Andrea Johnson, was due to testify before the commission yesterday, but failed to appear after being hospitalised. She joins a list of […]
# Die polisie het verlede week 13-duisend-en-20 verdagtes weens verskeie oortredings aangekeer tydens landwye Shanela-operasies. Onder dié wat gearresteer is, is een-duisend-886 gesoek weens ernstige en geweldsmisdade soos moord, verkragting, gewapende roof en kaping. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê twee-duisend-89 onwettige immigrante is aangekeer waarvan 801 deur die polisie in Gauteng vasgetrek is:
# Higher Education and Training deputy minister, Yusuf Cassim, has called for a review of the National Student Financial Aid Scheme’s payment schedule to institutions. He handed over written complaints from students at the University of South Africa to the institution’s management yesterday. The complaints are over delayed July’s Personal Care Allowance payments and ongoing […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die voortgesette lewensverlies en voorvalle wat tydens tradisionele inisiasie-seisoene aangemeld word, is kommerwekkend. In vanjaar se winter-inisiasieseisoen is 35 jong mans dood, 75 het in die hospitaal beland en 180 is uit onwettige inisiasieskole gered. Twaalf inisiasie-verwante ontvoerings is aangemeld, en wetstoepassers het 130 […]