Skip to content

OVK meld positiewe begin van spesiale stemmery terwyl 99% van stempunte betyds oopmaak [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê die eerste dag van spesiale stemmery vir Woensdag se munisipale verkiesing het goed verloop, met bykans 99-persent van stempunte wat betyds geopen het. Die OVK sê sake het meestal vlot verloop, hoewel sommige stempunte in Kaapstad vertragings ondervind het. Adjunk-uitvoerende hoof Masego Sheburi het kiesers aangemoedig om hul stembesonderhede na te gaan voor hul gaan stem:

ENG SheburiOnPositiveStart