# Acting National Police Commissioner Puleng Dimpane says 30 suspects have been arrested in connection with public violence and unlawful protests in Gauteng and KwaZulu-Natal since Thursday. Addressing a NATJOINTS briefing, Dimpane says 25 suspects were arrested in KZN and five in Gauteng. The charges include public violence, malicious damage to property, illegal gathering, obstruction […]
# Die Standard Bank-groep het ‘n ooreenkoms onderteken om te belê in OPay, ‘n platform vir digitale finansiële dienste, hoofsaaklik in Nigerië en ander markte. OPay het ‘n registrasieverklaring ingedien aan die Amerikaanse Kommissie vir Sekuriteite en Beurse om aansoek te doen om sy Amerikaanse depositobewyse op die New Yorkse Aandelebeurs te noteer. Die uitvoerende […]
# Altesaam 268 Graad 12 kandidate van die Departement van Korrektiewe Dienste is gereed om met hul 2026 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen te begin. Die eksamen begin Dinsdag en duur tot 26 November. Die matrieks is by 18 korrektiewe diensteskole regoor die land ingeskryf. Die Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Samuel Thobakgale, het hul sterkte toegewens terwyl […]
# President Cyril Ramaphosa is spyt oor die geweld tydens betogings in Durban en Soweto oor ongedokumenteerde immigrasie en die verwerking van asielaansoeke. Tien voertuie is Donderdag in Soweto en 14 in Durban aan die brand gesteek tydens betogings wat gevolg het op ‘n uitspraak deur die Konstitusionele Hof in Julie, in ‘n saak wat […]
# A total of 268 Grade 12 candidates from the Department of Correctional Services are ready to commence their 2026 National Senior Certificate examinations, which are scheduled to begin on Tuesday and conclude on 26 November. The candidates are enrolled at 18 correctional services schools across the country. National Commissioner of Correctional Services, Samuel Thobakgale, […]
# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het die skuldigbevinding van ‘n voormalige Krugerwildtuin-streekbewaarder Rodney Landela en voormalige staatsveeartstegnikus Kenneth Mochocho verwelkom, op aanklagte van die onwettige jag van ‘n witrenoster in ‘n beskermde gebied. Die saak dien al langer as tien jaar voor die howe. Vier ander aanklagte, insluitend die diefstal van die renosterhorings, sameswering en ontsnapping […]
# South African National Parks has welcomed the guilty verdict against former Kruger National Park regional ranger Rodney Landela and former state veterinary technician Kenneth Mochocho for illegally hunting and killing a white rhino in a protected area. The case has been before the courts for about ten years. Four other charges, including theft of […]
# Die ANC-jeugliga het president Cyril Ramaphosa gevra om die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, uit sy pos te verwyder. Die Jeugliga beskuldig hom van swak hantering van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor asielaansoeke en sê riglyne wat die departement uitgereik het op 28 September, het verwarring veroorsaak en bygedra tot onrus en […]
# Die vakbondfederasie COSATU het regter Navi Pillay gelukgewens met haar Nobelprys vir Vrede. Pillay het in ‘n werkersklasgesin in Durban grootgeword. Sy het in 1967 ‘n regspraktyk in KwaZulu-Natal geopen en in 1995 Suid-Afrika se eerste swart vroue-regter in die Hooggeregshof geword. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die toekenning bied erkenning aan haar […]