# ‘n Senior ondersoeker van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, Brian Padayachee, het bewerings verwerp van politieke inmenging in ondersoeke waarby die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en ander senior SAPD-amptenare betrek word. Die strafsaak dien steeds voor die Pretoriase Landdroshof. Padayachee het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het nooit oproepe ontvang en was nie […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, John Steenhuisen, het die regering se strategie uiteengesit om die ekonomie te verbreed, ontkoling te verminder en die gebruik van digitale tegnologie uit te brei om mededingendheid te versterk, werk te skep en uitvoere te verhoog. Steenhuisen het tydens die Vervaardigingsindaba in Sandton, Johannesburg, gesê die plan […]
# Trade, Industry and Competition deputy minister John Steenhuisen has outlined the government’s strategy focused on diversification, decarbonisation and digitalisation to boost competitiveness, create jobs and expand exports. Addressing the Manufacturing Indaba in Sandton, Johannesburg, Steenhuisen said the plan focuses on increasing investment, supporting local production, adopting new technology and expanding trade across Africa. He […]
# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, sal moontlik nie môre voor die Madlanga-kommissie getuig nie, aangesien hy steeds behandeling ontvang in ‘n mediese gerief buite Gauteng. eNCA berig Carrim se regspan sal na verwagting nog ‘n mediese verslag indien om te verduidelik hy kan nie bywoon nie. Carrim se vorige verskynings is ook om […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika wil sy vervaardigingsektor laat groei om werk te skep en die ekonomie te versterk. Steenhuisen het tydens die opening van die 2026 Vervaardigingsindaba in Johannesburg gesê Afrika moet verby die uitvoer van grondstowwe beweeg en eerder meer waardetoegevoegde goedere produseer. Hy het bygevoeg […]
# Die oudminister van Polisie Bheki Cele het by die Waarheids- en Versoeningskommissie se ondersoek getuig die moord op die anti-apartheidsaktivis en regsgeleerde, Victoria Mxenge, was ‘n reuseslag vir die bevrydingstryd. Cele het getuig hy het by haar huis aangekom pas nadat sy vermoor is en haar liggaam was nog warm. Hy sê Mxenge se […]
‘n Senior ondersoeker by die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, Brian Padayachee, het bewerings ontken dat hy vertroulike polisiedossierinligting met generaal-majoor Feroz Khan tydens enige ondersoeke gedeel het. Padayachee het aan die Madlanga-kommissie gesê Khan is nie meer die persoon wat hy eens geken het nie. Hy het erken hy het lankal bedenkinge oor Khan gehad, […]
# North West businessman Suliman Carrim may not testify before the Madlanga Commission tomorrow, as he remains under medical care at a facility outside Gauteng. According to eNCA, Carrim’s legal team is expected to submit another medical report explaining his inability to attend. Carrim’s previous appearances were also postponed on medical grounds. He is accused […]
# Deputy minister of Trade, Industry and Competition John Steenhuisen says South Africa wants to grow its manufacturing sector to create jobs and boost the economy. Speaking at the opening of the 2026 Manufacturing Indaba in Johannesburg, Steenhuisen said Africa must move beyond exporting raw materials and instead produce more value-added goods. He added stronger […]