# Die hoofverkiesingsbeampte van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, sê bedrywighede by stembusse sal vandag, die tweede dag van spesiale stemme en môre, op verkiesingsdag, verbeter. Altesaam 217 stembusse in die Kaapstad-metro het gister vertragings ondervind met die ontvangs van stembriewe. In Noordwes het ‘n verkiesingsbeampte ineengestort en gesterf. Mamabolo het gisteraand by die OVK se Nasionale Uitslagsentrum in Midrand, Johannesburg, gesê alle probleme is intussen aangespreek:
Die OVK verwag vandag, op die tweede dag van spesiale stemme, ‘n beter verloop van bedrywighede [KLANK]
ENG MamaboloOnOperations