# The National Union of Mineworkers has signed a five-year wage agreement with Gold Fields South Deep Mine in Westonaria, Gauteng, covering workers until February 2031. The deal includes above-inflation salary increases, higher entry-level wages, adjustments to benefits, and a once-off cash incentive of up to 50-thousand-rand for qualifying employees. Following successful negotiations with the […]
# RISE Mzansi sê hy sal die Wes-Kaapse Hooggeregshof se beslissing bestudeer om president Cyril Ramaphosa ‘n tussentydse interdik toe te staan wat die openbare verhore van die Artikel 89-ampsklagkomitee staak. Die verrigtinge is opgeskort hangende ‘n geregtelike hersiening van die onafhanklike paneel se verslag oor die Phala Phala-aangeleentheid. Mabine Seabe van RISE Mzansi sê […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê sy het te goeder trou en binne haar wettige magte opgetree in sake rakende die munisipale bestuurder, Johann Mettler en die finansiële hoof, Gareth Mnisi. Dit volg nadat die DA en Solidariteit hofsake aanhanging gemaak het wat onlangse raadsbesluite betwis. Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die aansoeke […]
# The DA says while it respects the decision by the Cape High Court in the Western Cape to pause Parliament’s section 89 impeachment inquiry, the review of president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala case must be resolved as soon as possible. Party leader Geordin Hill-Lewis says the ruling does not clear Ramaphosa of wrongdoing but […]
# The High Court in Johannesburg has postponed the pre-trial hearing of two men accused of the assassination of media personality Warrick “DJ Warras” Stock to Monday. Alleged shooter Armindo Pacula appeared in court, while co-accused Victor Majola was absent because of administrative prison issues. Both face charges of premeditated murder and conspiracy to commit […]
# Die ekonomiese navorsingsgroep Trade and Industrial Policy Strategies sê Suid-Afrika moet groen nywerheids- en ontwikkelingsgeleenthede integreer om mededingend te bly in die internasionale energie-oordrag. Navorsers sê gesamentlike beleide kan belegging aanvuur, werk skep en nywerhede soos hernubare energie, batterye en groen staal ondersteun. Hulle waarsku die land moet swaar nywerhede opgradeer, plaaslike vervaardiging versterk […]
# RISE Mzansi will study the Western Cape High Court’s decision granting president Cyril Ramaphosa a temporary interdict suspending the Section 89 impeachment committee’s public hearings. The proceedings have been paused pending a judicial review of the independent panel’s report into the Phala Phala matter. RISE Mzansi’s Mabine Seabe says they will assess the judgment, […]
# Partyleier Jacob Zuma het beheer geneem van die MK-party se geldsake en die tekenregte herroep van alle ondertekenaars op die party se bankrekeninge, insluitend senior party-ampsdraers. Die stap volg ná bewerings van finansiële wanbestuur en fondse wat vermis word. Zuma sê hy het homself as rekenpligtige beampte aangestel om finansiële bestuur en aanspreeklikheid te […]
# Die Artikel 89-ampsklagkomitee bestudeer die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat sy openbare verhore oor president Cyril Ramaphosa se ampsklagproses tydelik gestaak het. Voorsitter Makashule Gana sê die interdik is van toepassing op die openbare verhore hangende Ramaphosa se hersieningsaansoek. Hy sê die komitee sal die volledige uitspraak noukeurig bestudeer om te bepaal watter dele […]