# President Cyril Ramaphosa sê die 2026/2027 Presidensiebegroting sal die bekamping van misdaad, korrupsie en ongelykheid prioritiseer. Ramaphosa het tydens die stemming in die Parlement oor die begroting van die Presidensie, gesê die regering versterk wetstoepassing, die Nasionale Vervolgingsgesag en ander instellings om veiligheid en aanspreeklikheid te verbeter. Hy het ook genoem dat die Madlanga-kommissie […]
# Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het voor die Madlanga-kommissie getuig daar bestaan ‘n kultuur binne die provinsiale Valke-eenheid waar verklikkers geteiken en geviktimiseer word. Sander sê hy is in 2024 verskuif na kantoordiens nadat onbewese korrupsiebewerings teen hom na vore gekom het. Hy het gevra waarom ‘n ander Valke-offisier wat van […]
# ‘n Geheime luitenant-kolonel in die SAPD, Justice Jabulani Duma het aan die Madlanga-kommissie gesê daar is geen amptelike dokument wat ‘n formele prosedure uiteensit vir die voorkeer van vraghouers tydens wetstoepassingsoperasies nie. Duma het gesê beamptes maak staat op gevestigde operasionele praktyke wanneer hulle op inligting reageer. Duma het verduidelik ondersoekbeamptes moet met depot-operateurs […]
# Honderde buitelandse burgers is ontheem na ‘n vlaag protesoptogte teen immigrante oor dele van die Wes-Kaap, insluitend Kleinmond, Gansbaai en Mosselbaai. Volgens News24 het migrante, hoofsaaklik van Malawi en Mosambiek, uit hul huise gevlug en skuiling in gemeenskapsale gesoek, terwyl ander in nabygeleë gebiede wegkruip. In Mosselbaai is verskeie sterftes en die afbrand van […]
# Die tolpadmaatskappy, Bakwena Platinum Corridor, sê bestendige vordering word gemaak met sy rehabilitasieprojek van 311-miljoen-rand op die N1 tussen die Proefplaas-wisselaar en die Pumulani-tolplaza in Pretoria. Die opgradering, wat padherbedekking, dreineringsherstelwerk en die vervanging van padtekens insluit, is daarop gemik om veiligheid en verkeersvloei vir pendelaars en vragmotoroperateurs te verbeter. Die projek, wat verlede […]
# President Cyril Ramaphosa sê globale konflikte en stygende oliepryse kan Suid-Afrika se ekonomiese herstel vertraag. Ramaphosa het in sy begrotingspos-toespraak vir die Presidensie in die Parlement gesê spanning in streke soos die Midde-Ooste het energie- en kunsmiskoste laat styg, wat inflasie en die lewenskoste kan beïnvloed. Hy het gewaarsku dat hierdie eksterne druk ook […]
# President Cyril Ramaphosa vra vir dringende optrede om werkloosheid te verminder en dienslewering te verbeter. Ramaphosa het tydens die stemming oor die presidensie se begroting in die Parlement gesê die regering moet vinniger beweeg om die ekonomie te laat groei, werk te skep en uitdagings op gebiede soos waterdienste en plaaslike regering aan te […]
# Toll road company Bakwena Platinum Corridor says steady progress is being made on its 311-million-rand rehabilitation project along the N1 between the Proefplaas Interchange and the Pumulani Toll Plaza in Pretoria. The upgrade, which includes road resurfacing, drainage repairs and signage replacement, is aimed at improving safety and traffic flow for commuters and freight […]
# President Cyril Ramaphosa has called for urgent action to reduce unemployment and improve service delivery. Delivering the Presidency budget vote in Parliament, Ramaphosa said the government must move faster to grow the economy, create jobs and address challenges in areas such as water services and local government. He stressed that improving the economy must […]