# The Madlanga Commission has reserved judgment on North West businessman Suliman Carrim’s fifth application to postpone his testimony. Carrim says ill health following a heart attack has prevented him from appearing. Evidence leader Adila Hassim opposed the request, presenting CCTV footage and cellphone geolocation data stating that it contradicts claims that Carrim’s movements were […]
# Eskom Generation Recovery Plan continues to improve power system reliability, with the Energy Availability Factor reaching 80.24-percent on 20 July, the highest daily level since September 2017. Unplanned outages fell to their lowest level since July 2018. No diesel was used between 17 and 23 July, cutting diesel spending by more than 85-percent year-on-year. […]
# Die Madlanga-kommissie het uitspraak voorbehou oor die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim se vyfde aansoek om sy getuienis uit te stel. Carrim sê swak gesondheid ná ‘n hartaanval het hom daarvan weerhou om te verskyn. Die getuienisleier Adila Hassim het die versoek teengestaan en kringtelevisie-beeldmateriaal en selfoon-liggingsdata voorgelê wat bewerings dat Carrim se bewegings […]
# Solidariteit sê senior polisieleiers moet beoordeel word op hoe goed hulle misdaad bekamp, nie op transformasiedoelwitte nie. Die vakbond het gereageer op ‘n besluit van die Suid-Afrikaanse Polisiediens om transformasie en verskeidenheidsbestuur in te sluit by senior bestuurders se prestasiebeoordelings. Theunis van Staden van Solidariteit voer aan met die hoë vlakke van geweldsmisdaad moet […]
# Solidarity says senior police leaders should be judged on how well they fight crime, not on diversity targets. The trade union was reacting to a South African Police Service decision to include transformation and diversity management in senior managers’ performance assessments. Solidarity’s Theunis van Staden argues, with violent crime at high levels, police leaders […]
# Die Inkatha Vryheidsparty sê hulle respekteer die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit om ‘n tussentydse interdik toe te staan wat die Artikel 89-ampsklagproses teen president Cyril Ramaphosa onderbreek. Die parlementêre hoofsweep van die IVP, Nhlanhla Hadebe, sê die party sal die uitspraak bestudeer en voortgaan om aan parlementêre prosesse deel te neem in ooreenstemming met […]
# Die Tegnologie-innovasie-agentskap en die Groothandel- en Kleinhandel-SETA het ‘n strategiese vennootskap begin om innovasie, entrepreneurskap en vaardigheidsontwikkeling in Suid-Afrika te versterk. Die samewerking sal internskappe, die ontwikkeling van nuwe ondernemings, innoveringsmarathons, navorsing, beurse en ondernemingsontwikkeling ondersteun, met ‘n fokus op die jeug, vroue en mense met gestremdhede. Titus Mathe, uitvoerende hoof van TIA, sê […]
# Die African Transformation Movement sê die Parlement se Artikel 89-ampsklagkomitee sal voortgaan met administratiewe voorbereidings ondanks die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat sy openbare verhore tydelik gestaak het. Parlementêre leier, Vuyo Zungula, sê lede sal die uitspraak bestudeer en regsmenings inwin voordat besluit word watter dele van die proses kan voortgaan. Hy hou vol die Parlement […]
# Die ANC verwelkom die Hooggeregshof in die Wes-Kaap se besluit om die Parlement se artikel 89-ampsklag-ondersoek teen president Cyril Ramaphosa tydelik te staak, terwyl sy aansoek om die proses te hersien, aangehoor word. Zuko Godlimpi van die party sê die uitspraak vrywaar Ramaphosa nie van aanspreeklikheid nie. Godlimpi het alle partye versoek om die […]