# The MK Party has suspended its chief whip, Mmabatho Mokoena-Zondi, with immediate effect pending the outcome of an internal investigation into allegations of corruption. She was arrested last week, appeared in court on fraud and extortion charges and is out on 30-thousand-rand bail. According to the Hawks, between August and December 2024, she recruited […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile beskryf die eerste deel van sy werksbesoek aan Indië as hoogs produktief en sê dit het gehelp om die strategiese vennootskap tussen die twee lande te versterk. Hy het hoëvlak-samesprekings gevoer met Indië se president, Droupadi Murmu, en groot maatskappye in sektore soos energie, water, infrastruktuur en landbou. Mashatile sê hulle […]
# The Malawian Ministry of Foreign Affairs and International Cooperation says it will soon commence a voluntary repatriation exercise for its nationals who have requested support to leave South Africa. This comes as anti-foreigner protests have spread across the country in recent days, with flare-ups in Gauteng, KwaZulu-Natal, and Western Cape. These protests have led […]
# Build One South Africa leader, Mmusi Maimane, says that with the economy struggling, high unemployment, and basic dignity having become unaffordable, the country requires a president singularly focused on leading government in fixing these crises. He says, unfortunately, president Cryil Ramaphosa finds himself consumed by the storm cloud of Phala Phala that hangs over […]
# Die Nasionale Tesourie se direkteur-generaal, Duncan Pieterse, sê Suid-Afrika bly op koers om sy fiskale teikens te haal, ten spyte van ekonomiese onsekerheid weens die konflik in die Midde-Ooste. Die land se skuld-tot-bruto binnelandse produk het in Februarie die eerste keer sedert die tyd voor die wêreldwye finansiële krisis in 2008 gestabiliseer en sal […]
# Die DA sê die krisis in die land se strafregstelsel is nie net ʼn departementele mislukking nie, dis ʼn regeringsmislukking. Suid-Afrika se moordsyfer het tussen Januarie en Maart met byna tien-persent gedaal. Meer as vyfduisend-100 mense is egter steeds vermoor, wat neerkom op gemiddeld 58 moorde per dag. George Michalakis van die DA het […]
# Die ANC-hoofsweep, Mdumiseni Ntuli, sê hulle verwerp xenofobie, gepeupelreg en die demonisering van Afrika-migrante ten sterkste. Daar was die afgelope weke in dele van die land, veral in KwaZulu-Natal en Gauteng, toenemende betogings teen onwettige immigrante. Ntuli het gister tydens die lewering van die Presidensie se begroting in die Nasionale Vergadering gesê hulle verwerp […]
# Deputy president Paul Mashatile has described his first leg of his working visit to India as highly productive, saying it has helped strengthen the long-standing strategic partnership between the two nations. He held high-level engagements with Indian president Droupadi Murmu and major companies operating in sectors including energy, water, infrastructure, and agriculture. Mashatile says […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê ten spyte van tekens van ekonomiese stabilisering en verbeterende beleggersvertroue, staar Suid-Afrika steeds ‘n reuse-werkkrisis in die gesig. Die land se amptelike werkloosheidsyfer het in die eerste kwartaal vanjaar tot 32,7-persent gestyg. Meth sê haar departement verskerp pogings om werkloosheid aan te pak deur ‘n […]