# Die politieke ontleder Sandile Swana kritiseer president Cyril Ramaphosa se leierskap, en sê hy moes nooit president geword het nie. Swana het op die King David Studio Podcast die regering se ekonomiese beplanning en hantering van die elektrisiteitskrisis bevraagteken. Hy sê werkloosheid het onder Ramaphosa se leierskap tot 13,1-miljoen mense geklim en voorspel dit kan tot 15-miljoen styg. Swana kritiseer ook die reaksie op Eskom se probleme en sê elektrisiteitsproduksie bly laer as die 2019-vlakke:
Ontleder bevraagteken Ramaphosa se leierskap en ekonomiese rekord [KLANK]
ENG-SwanaOnRamaphosa