# Union federation COSATU has applauded its affiliate, the South African Commercial, Catering and Allied Workers Union, for its victory with Pick n Pay. This follows the retailer’s decision to withdraw its Section 189A restructuring and retrenchment consultation process after reaching a collective agreement with SACCAWU. At least 22-thousand workers would have been affected. COSATU’s […]
# EFF-leier Julius Malema sê die vierde November bied elke stem ʼn geleentheid om verandering te eis en plaaslike regerings aanspreeklik te hou. Hy het gister in aanloop tot volgende week se plaaslikeregeringsverkiesing sy veldtog in Thembisa, Gauteng, gevoer. Die party het burgemeesterskandidate in Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni. Malema belowe om onder ʼn EFF-geleide regering […]
# President Cyril Ramaphosa says government is addressing the water challenges across the country, which is why he established the National Water Crisis Committee. He was speaking during the ANC’s door-to-door campaign in Soweto yesterday. The committee is working to ensure a coordinated approach to the institutional and financial reforms necessary to achieve water security. Ramaphosa […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, vra Suid-Afrikaners om vrede, verdraagsaamheid en respek vir demokratiese regte te bevorder in die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Sy het gister by die Women United for Peace-gebedsbyeenkoms in die Durbanse stadsaal in KwaZulu-Natal gepraat. Sy vra politieke leiers, gemeenskappe en geloofsgebaseerde organisasies om saam te werk teen geweld, intimidasie […]
# EFF leader Julius Malema says on the fourth of November, every vote will be an opportunity to demand change and hold local government accountable. He was campaigning in Thembisa, Gauteng, yesterday ahead of next Wednesday’s local government elections, where the party is seeking to capture the mayoral chains in Johannesburg, Tshwane and Ekurhuleni. Malema […]
# Die MK-party se eerste adjunkpresident Duduzane Zuma sê die komende plaaslikeregeringsverkiesing is die party se trap na 2029. Hy het gister by ʼn saamtrek in uMlazi, KwaZulu-Natal, gepraat. Zuma sê die party se enigste geleentheid om sy vermoë aan die wêreld te bewys, is in die munisipaliteite waar hulle regeer. Hy sê ook hulle […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê sy party is op die rand van ʼn waarlik geskiedkundige gebeurtenis in volgende week se plaaslikeregeringsverkiesing, met baie Suid-Afrikaners wat dit oorweeg om die eerste keer vir die party te stem. Hy het gister ondersteuners by die DA se verkiesingsaamtrek in eThekwini toegespreek. Hill-Lewis sê die party sal kiesers […]
# Minister of Social Development Dina Pule has called on South Africans to promote peace, tolerance and respect for democratic rights ahead of the upcoming local government elections. She was speaking at the Women United for Peace Prayer at Durban City Hall in KwaZulu-Natal yesterday. She has called on political leaders, communities and faith-based organisations […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa het vertroue uitgespreek in die party se verkiesingsvooruitsigte vir die plaaslikeregeringsverkiesing en gesê dat daar sal baie wees om te vier ná die verkiesing op 4 November. Hy het gister gepraat tydens ‘n deur-tot-deur-veldtog in Soweto. Daar word verwag dat Soweto ‘n belangrike strydveld in die verkiesing sal wees. Ramaphosa […]