# Die Vereniging van Staatsamptenare het president Cyril Ramaphosa en die regering gevra om beslissende en onmiddellike stappe te doen teen werkgewers wat versuim het om werknemers se pensioenbydraes te betaal. Agterstallige aftreefondse het tot ‘n kommerwekkende 8,3-miljard-rand gestyg, wat byna 590-duisend werkers in Suid-Afrika raak. Die woordvoerder, Claude Naicker, sê enige werkgewer wat hierdie […]
# AfriForum sê swak toesig en ‘n gebrek aan verantwoordbaarheid dra steeds by tot die agteruitgang van munisipaliteite. Die organisasie het ‘n aansoek vir die Bevordering van Toegang tot Inligting by die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake ingedien, waarin rekords oor die aanstelling en toesig van senior munisipale amptenare aangevra word. Deidré Steffens […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings aangehoor dat die geskorste adjunk- Misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan, interne inligting van die Suid-Afrikaanse Polisiediens met teksboodskappe gedeel het en gehelp het om privaat individue met regeringsverkrygingskanale te verbind. Getuienisleier, advokaat Adila Hassim, sê die boodskappe dui op Khan se beweerde betrokkenheid by ‘n private kommersiële poging wat verband gehou het […]
Die adjunkpresident, Paul Mashatile, het Chery Internasionaal aangespoor om plaaslike verskaffers, veral jeugbesighede, te ondersteun namate hy sy bedrywighede in Suid-Afrika uitbrei. Mashatile het by die voormalige Nissan-aanleg in Rosslyn, Tshwane, gesê die belegging behoort werksgeleenthede te skep, vaardighede te ontwikkel en plaaslike besighede help om te groei. Hy het bygevoeg die projek sal Suid-Afrika […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het sy steun aan die munisipale vakbond Samwu belowe, vir sy nasionale optrede volgende Donderdag in Tshwane. Die optog na die Nasionale Tesourie sal na verwagting kommer oor laat salarisbetalings, onbillike arbeidspraktyke, nie-nakoming van kollektiewe ooreenkomste, en werksonsekerheid insluit. Zanele Sabela van Cosatu doen ‘n beroep op die regering en munisipaliteite […]
# The Madlanga Commission has heard allegations that chat messages suggest suspended deputy Crime Intelligence head Feroz Khan shared internal South African Police Service information and helped connect private individuals to government procurement channels. Evidence leader Advocate Adila Hassim says the messages point to Khan’s alleged involvement in a private commercial effort linked to a […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê gesprekke bly die sleutel om praktiese oplossings en die handhawing van bestendige arbeidsverhoudinge te vind. Dit volg na gesprekke tussen die registrateur van Arbeidsverhoudinge en die Vereniging van Staatsamptenare oor die moontlike deregistrasie van die vakbond. Die woordvoerder van die Ministerie, Thobeka Magcai, sê die […]
# Die DA sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, se anti-bendestrategie het misluk, nadat hy erken het geen bendes is tydens die eerste fase van Operasie Prosper ontmantel nie. Volgens die party word gemeenskappe op die Kaapse Vlakte steeds daagliks aan bendegeweld onderwerp ondanks die ontplooiing van polisie en soldate. Lisa Schickerling van […]
# Union federation Cosatu has pledged its support for municipal union Samwu’s national day of action next Thursday in Tshwane. The march to the National Treasury is expected to highlight concerns including delayed salary payments, unfair labour practices, non-compliance with collective agreements and job insecurity. Cosatu’s Zanele Sabela urges the government and municipalities to address […]