# President Cyril Ramaphosa het die verstewigende vennootskap tussen Suid-Afrika en Kenia geloof en die vordering benadruk wat gemaak is deur die gesamentlike handelskomitee en die Afrika-vryhandelsgebied. Hy het tydens samesprekings met sy Keniaanse ampsgenoot, William Ruto, in Pretoria die samewerking in sekere sektore verwelkom, insluitend groen energie, digitale handel, kunsmatige intelligensie, e-beweeglikheid en vaardigheidsontwikkeling. […]
# President Cyril Ramaphosa says Africa needs equitable access to climate finance and technology to support a just energy transition. He was speaking during his Kenyan counterpart, William Ruto’s state visit. Ramaphosa says both nations can lead the continent in artificial intelligence, fintech and inclusive economic growth. He says they have agreed African nations must […]
# President Cyril Ramaphosa has hailed the strengthened partnership between South Africa and Kenya, highlighting progress made through the joint trade committee and the African Continental Free Trade Area. He was speaking during engagements with Kenyan counterpart William Ruto in Pretoria. Ramaphosa welcomed cooperation in sectors, including green energy, digital trade, artificial intelligence, e-mobility and […]
# Die Johannesburgse Landdroshof het borgtog geweier aan die selfverklaarde politieke tussenganger Brown Mogotsi. Die hof het bevind hy kon nie bewys wat sy woonadres is nie en het beslis owerhede sou hom moontlik nie kon opspoor indien hy vrygelaat word nie. Mogotsi staan tereg op aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde vals sluipmoordkomplot […]
# Die Madlanga-kommissie het ‘n eenheids-bevelvoerder van die KwaZulu-Natalse Valke, Gavin Jacob, ondervra oor besluite rakende die berging van bewysstukke waarop beslag gelê is. Voorsitter Mbuyiseli Madlanga betwis sy bewering dat alle bergingskeuses uitgeput is en wys daarop hy het nooit nabygeleë polisiestasies gekontak om beskikbare ruimte te bevestig nie. Jacob erken hy het aannames […]
# Die Persraad het die uitspraak ten gunste van die SABC teen Sunday Times en TimesLIVE gehandhaaf. Dit handel oor ‘n bewering dat die uitsaaier Face the Nation gekanselleer het weens druk van die ANC en regeringsamptenare. Die Persombud het bevind die publikasies oortee die Perskode deur bewerings as feite weer te gee en nie […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging waarsku die toekoms van Tongaat Hulett bly ‘n groot bedreiging vir die herstel van die suikerbedryf. Voorsitter Mzwandile Masina sê ‘n ondersteunende regulatoriese raamwerk vir biobrandstowwe, soortgelyk aan dié in Brasilië en Indië, word benodig om uiteenlopendheid en langtermyn volhoubaarheid te bevorder. Die komitee vra […]
# The Johannesburg Magistrate’s Court has denied bail to self-proclaimed political fixer Brown Mogotsi. The court found he failed to prove his residential address and ruled without that, authorities could struggle to locate him if released. Mogotsi faces charges linked to the alleged fabrication of an assassination plot in Vosloorus, unlawful possession of a firearm […]
# KwaZulu-Natal Hawks unit commander Gavin Jacob has come under scrutiny at the Madlanga commission over decisions relating to the storage of seized exhibits. Chairperson Mbuyiseli Madlanga challenged his claim that all storage options had been exhausted, pointing out that he never contacted nearby police stations to confirm available space. Jacob admits he had made […]