# ActionSA says it must be made clear to Ekurhuleni residents that the ANC has no appetite for insourcing, having voted against an insourcing motion in 2022.The party’s Tumelo Tshabalala says Mayor Nkosindiphile Xhakaza announced 593 cleaning and security posts in March, but six months later none have been filled despite budget approval. He argues […]
# ActionSA se burgemeesterskandidaat vir Ontwikkelingsbeplanning in Johannesburg, Ayanda Allie, sê ontwikkelingsbeplanning het agteruitgegaan. Sy sê die metro slaag nie daarin om munisipale verordeninge toe te pas, onwettige grondbesettings hok te slaan en stedelike verval te bestuur nie. Allie het inwoners tydens ‘n debat op SABC versoek om die party se leier en voormalige burgemeester, […]
# Die geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis Steve Biko is tydelik opgeskort. Sy familie het ‘n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Gqeberha in die Oos-Kaap gebring om die verrigtinge op te skort omdat hulle meer tyd nodig het om behoorlik voor te berei. Die familie sê honderde dokumente moet nog noukeurig […]
# The inquest into the death of anti-apartheid activist Steve Biko has been temporarily halted. His family brought an urgent application in the High Court in Gqeberha in the Eastern Cape to suspend proceedings, saying they need more time to properly prepare. The family says hundreds of documents still need to be scrutinised, with some […]
# EFF Johannesburg mayoral candidate Tlaleng Mofokeng says the city has lost sight of its mandate, plunging residents into a governance crisis. During an SABC-TV debate about the upcoming local government elections, she pointed out service delivery has collapsed, infrastructure is deteriorating and accountability is lacking. Mofokeng argues urgent intervention is needed to rebuild Johannesburg […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement moedig gemeenskappe aan om gebruik te maak van fisioterapie-dienste wat by staatsgeriewe beskikbaar is. Dis deel van pogings om gestremdheid te voorkom en genesing te verbeter. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê fisioterapie-dienste is beskikbaar vir persone wat herstel na beroerte, breuke, amputasies, operasies en ruggraat- en breinbeserings. Hy sê […]
# The Western Cape Education Department is investing 44-million-rand in its Matric School Holiday Programme ahead of the 2026 National Senior Certificate exams. The funds are split across autumn, winter and spring schools . The DA’s Peter Johnson welcomed the move, saying a further 25-million-rand a year goes to maths and science support:
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n senior offisier aangewys om die besering van ‘n polisiehond in ‘n polisie-opleidings- en veeartsenykundige gerief in Limpopo te ondersoek. Die afgetrede Belgiese herdershond Sky, wat al voorheen weggeloop het, is daar aangehou wagtend op aanneming. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê ‘n veearts versorg haar tans. Sy sê […]
# Die Stad Tshwane het sy jongste groep pas-gekwalifiseerde ambagslui gevier en die opgegradeerde loodgieter-werkswinkel van 18-miljoen-rand by die Tshwane Leierskaps- en Bestuursakademie in Pretoria-Wes geopen. Dit volg op die suksesvolle voltooiing van ʼn strawwe driejaar-handelsprogram, wat erkenning gee aan permanente munisipale werkers wie se vaardighede deur die program opgeskerp is. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe […]