# Die Stad Tshwane sê watervoorsiening in Streek Een tot Ses bly bestendig, maar verskeie reservoirs se vlakke is kommerwekkend laag. Hoë watergebruik plaas druk op die netwerk en vertraag reservoirs se herstel. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê lae watervoorraad by Mabopane, Soshanguve L, Derdepoort en Garsfontein moet deeglik gemonitor word, en dele van Streek Twee bly onder druk. Hy sê hulle balanseer die netwerk se voorsiening deur vloei waar nodig tydelik te verminder sodat reserwes vinniger kan herstel:
Tshwane waarsku oor kommerwekkend lae watervlakke in sommige reservoirs [KLANK]
ENG MashigoONWaterLevels