# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis has condemned a series of taxi-related shootings in Delft, Khayelitsha, Mfuleni and Gugulethu since yesterday. Metro police and the South African Police Service have responded to several incidents. The city is also urging anyone with information about the shootings to report it anonymously through its tip-for-reward line. Hill-Lewis has […]
# Johannesburg Water sê geen besoedeling is opgespoor in watermonsters wat vroeër hierdie week op eiendomme in Bezuidenhoutvallei ingesamel is nie, en dit voldoen aan gesondheids- en veiligheidstandaarde. Woordvoerder Nombuso Shabalala sê die voorsorgwaarskuwing oor watergehalte is opgehef en watervoorsiening word herstel. Inwoners kan watergebruik hervat, insluitend vir drink- en kookdoeleindes. Shabalala sê verbruikers moet […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort met waterbeperkings, Met hoë verbruik wat druk op die stelsel plaas. Hoewel sommige reservoirs ‘n effense verbetering getoon het, bly ander steeds laag of leeg. Gebiede soos Ga-Rankuwa, Louwlardia, Winterveld, Mooikloof en Queenswood bly onder druk, terwyl ander gebiede ook moontlik beperkings sal kry, indien inwoners nie […]
# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, bly in aanhouding al is borgtog van 100-duisend-rand aan hom toegestaan in ‘n afsonderlike saak wat met die Madlanga-kommissie verband hou. Carrim sal na verwagting Vrydag in die Musina-Landdroshof om borgtog aansoek doen waar hy ook teregstaan op aanklagte van poging tot diefstal, bedrog, die gebruik van vervalste […]
# North West businessman Suliman Carrim will remain in custody despite being granted 100-thousand-rand bail in a separate case linked to the Madlanga Commission. Carrim is expected to apply for a formal bail application at the Musina Magistrate’s Court on Friday where he faces additional charges of attempted theft, fraud, uttering and money laundering. Carrim […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement beskou Binnelandse Sake se suksesvolle hervormingsprogram vir digitale hervorming as ‘n model om doeltreffendheid en dienslewering te verbeter. Die sukses van die “Home Affairs @home”-hervormings bevat die uitbreiding van toegang tot meer as ‘n duisend dienspunte en die verwerking van meer as ‘n miljoen slim identiteitskaart-aansoeke. Die LUR, Jaco Londt, sê […]
# Kaapstad maak gereed om die feestyd op te helder met sy vlagskipgeleentheid, die Feesliggie-aanskakeling, op 29 November. Die gratis geleentheid op die Parade begin die middag 4-uur en spog met ‘n sterbelaaide program wat die kunstenaars Nasty C, Liquideep, Thukuthela, Monique Steyn, Dee Koala en Ricky Vani Frontline insluit. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en […]
# Minstens een mens is dood nadat fratsvloede dele van die OR Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap getref het. Dit het gevolg op ‘n hewige storm wat skade in verskeie gebiede aangerig het. Owerhede sê nooddienste is ontplooi om die situasie te evalueer en bystand aan die betrokke gemeenskappe te verleen. Inwoners in laagliggende gebiede word […]
# Die Nulane-korrupsiesaak is uitgestel tot 20 Januarie vir ‘n voorverhoor in die Hooggeregshof in Bloemfontein. Dit volg nadat die Appèlhof beslis het die onskuldigbevinding van die beskuldigdes moet omgekeer word. Dit sluit die sakeman Iqbal Sharma in. Kaizer Kganyago van die Nasionale Vervolgingsgesag sê hulle word daarvan aangekla dat hulle met ‘n gemeenskaplike doel […]