# More than 500 supporters of the March and March movement gathered in Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal, calling for undocumented foreign nationals to leave South Africa ahead of a self-imposed 30 June deadline. According to News24 the anti-illegal migration group wants similar repatriation processes for nationals from other countries, following recent returns of Malawian nationals from […]
# Die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het voor die Madlanga-kommissie getuig die ernstige bewerings teen adjudant-offisier Karl Sander regverdig sy tydelike oorplasing. Senona sê bewerings sluit in sy betrokkenheid by die diefstal van kokaïen uit hawens en die verskaffing van dwelms aan ‘n bende. Senona beklemtoon Sander is nie geskors […]
# Die Departement van Binnelandse Sake bevestig 12 babas is in ‘n tydelike migrantekamp in Sherwood, Durban, gebore, waarheen duisende Malawiese burgers vroeër die maand gevlug het. Owerhede sê die meeste inwoners is ongedokumenteerde migrante, en ‘n vrywillige repatriasieprogram word tans uitgevoer met die ondersteuning van die Malawiese regering. Humanitêre kommer bestaan oor lewensomstandighede, insluitend […]
# Die DA gaan druk uitoefen vir strenger plattelandse veiligheidsmaatreëls ná ‘n plaasaanval naby Bothaville in die Vrystaat. Geen ernstige beserings is aangemeld nie, maar die party sê die voorval is steeds diep kommerwekkend, veral aangesien vuurwapens gesteel is. Die DA-lid Thinus Barnard sê plaasaanvalle moet as ‘n voorkeurmisdaad behandel word. Hy vra dat die […]
# Die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het voor die Madlanga-kommissie getuig sy opdrag was dat adjudant-offisier Karl Sander moet terugkeer na die Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaadondersoeke. Senona het op vrae van kommissaris Sesi Baloyi verduidelik die eenheid bestaan uit verskeie afdelings, insluitend die Suid-Afrikaanse Narkotikaburo. Hy het aangedui om […]
# City Power het Johannesburgse raadslede en munisipale amptenare gevra om ‘n voorbeeld te stel en hulle munisipale en elektrisiteitsrekeninge betyds te betaal. Vyftien raadslede se rekenings was in April met ongeveer 660-duisend-rand agterstallig. Woordvoerder Isaac Mangena sê stiptelike betaling deur munisipale verteenwoordigers versterk pogings om inkomste in te vorder en bou openbare vertroue. Hy […]
# Meer as 300 Zimbabwiese burgers soek skuiling en vrywillige repatriasie by hulle land se konsulaat in Kaapstad voor die versetoptrede teen onwettige immigrante die 30ste Junie. News24 berig gesinne het Woensdagaand begin aankom en die getalle het gister toegeneem. Baie sê hulle voel nie meer veilig in hul gemeenskappe nie weens toenemende spanning, ‘n […]
# More than 300 Zimbabwean nationals are seeking refuge and voluntary repatriation at their country’s consulate in Cape Town ahead of the 30 June protest against illegal immigrants. According to News24, families began arriving on Wednesday night, with numbers increasing by yesterday. Many say they no longer feel safe in their communities due to growing […]
# Suspended head of the Hawks in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, has told the Madlanga Commission that serious allegations against Warrant Officer Karl Sander justified his temporary reassignment. Senona said allegations included that Sander and others were involved in the theft of cocaine form ports and supplying drugs to a gang. Senona stressed that Sander was […]