# Die DA in Gauteng eis ‘n dringende ondersoek na moontlike asbesblootstelling by die Eersterust Secondary School in Tshwane. Die party sê 915 leerders en onderwysers kan in gevaar wees weens beskadigde klaskamers wat asbes bevat. Michael Waters van die DA sê die Departement van Indiensneming en Arbeid het in September vier veiligheidskennisgewings aan die skool uitgereik rakende onveilige geboue, swak toilette en ‘n onveilige kombuis:
DA sê 915 leerders van skool in Tshwane word moontlik aan asbes blootgestel [KLANK]
ENG WatersOnAsbestosExposure